Verified Reviews
Mossel Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mossel Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 1905 reviews.
"Ons jaarlikse vakansiebestemming, dit voel soos ons tweede huis. Love die plek!"
"Dis lieflike, Afrikaanse mense. Die bote en vuilgoed in die see maak afbreek daaraan."
"Baie potensiaal, maar sommige toeriste-areas is swak versorg en selfs grillerig. Ander is wel aangenaam om te gebruik. Lekker naby ander stranddoorpe en winkelsenteums."
"Lovely holiday venue, clean town and excellent beaches."
"Beste weer, so baie om te doen. Dolfyne wat baljaar in die water. Cruise ship het ons verras. Mosselbaai is tops. Tyd is net te min om by alles te wees."
"Dis net baie genotvol en was altyd interessant om die verskeie dele van Mosselbaai te besoek, dis 'n lekker dorp."
"Lots of hidden sightseeing treasures to explore. Geocache was found at the Post Office tree which was really exciting."