Geverifieerde Resensie
Mossel Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1916 resensies.
"Vriendeliheid, hoflik, bedagsaam. Toeriste word net uitgebuit, een aktiwiteit was R600 en toe die skole sluit sommer R800."
"Enjoyed it there. Went on a boat cruise, walked in the Mall, museum, etc. Beautiful place with friendly people."
"Mense van Mosselbaai baie vriendelik en knoop graag geselsie aan. Omgewing baie veilig en rustig."
"Dit is 'n lekker plek, maar daar was so min om te doen vir ek en my metgesel. Mosselbaai het maar min entertainment volgens my."
"Ons was al 'n paar keer in Mosselbaai. Baie rustig en lekker. Baie plekke in die omgewing om te besoek."