Pick your preferred language

English

Afrikaans

Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1987 resensies.

Mosselbaai

Eden Guest House B&B

"Skoon met geen gate in die teerpaaie nie."

Mosselbaai

La Palma 43

"Baie besienswaardighede en restaurante om te besoek. Baie matige weer."

Mosselbaai

The Bay Lodge

"Mense van Mosselbaai baie vriendelik en knoop graag geselsie aan. Omgewing baie veilig en rustig."

Mosselbaai

Pinnacle Bay Guesthouse

"Clean and safe town, easy to navigate to places."

Mosselbaai

Pinnacle Point Golf Villa 3

"Good holiday destination."

Mosselbaai

JoJo's BnB

"'n Borsjure oor wat alles te sien en beleef kan word by Mosselbaai by elke gastehuis kan help om toerisme te bevorder. Ek het byvoorbeeld nie vooraf geweet dat daar van "Point to Point" gestap kan word nie."

Mosselbaai

Suidersee, Hartenbos

"Parkrun, zipline, goeie vriende. Mens kan kwalik vir meer vra. "

Mosselbaai

Pinnacle Point Golf Villa 3

"Ek sal beslis weer die eenheid boek vir verblyf in die toekoms."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Baie sentraal en goeie ligging."

Mosselbaai

Erika27

"Dit is 'n lekker plek, maar daar was so min om te doen vir ek en my metgesel. Mosselbaai het maar min entertainment volgens my."

Mosselbaai

Oceans Hotel

"Lovely beaches with great views."

Mosselbaai

Santos 49

"We didn't explore much due to time, but a very beautiful place."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Baie mooi."

Mosselbaai

La Palma C12

"Fantasies, definitief ons nuwe vakansieplek!"

Mosselbaai

Estoril 35

"Ons was al 'n paar keer in Mosselbaai. Baie rustig en lekker. Baie plekke in die omgewing om te besoek."

Mosselbaai

Breaker View

"Baie aangename vakansiebestemming."

Mosselbaai

Eden Guest House B&B

"Ek was buite seisoen daar en die strande was baie stil maar steeds lieflik."

Mosselbaai

KaiaMina at Hartenbos

"Great holiday destination."

Mosselbaai

La Palma Villas 35

"Mosselbaai is die plek om te wees."

Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort

"Pragtige vakansiedorp en ons gunstelingkusdorp."

Mosselbaai

Coastal Hospitality - De Valle 43

"Die mees fantastiese plek. Love die lekker swemstrand. Baie beslis 'n weer-kom werd."

Mosselbaai

Nautica 403

"Ons gunstelingstad in SA. "

Mosselbaai

82 De Bakke Terrace

"Baie vriendelike mense. "

Mosselbaai

KaiaMina at Hartenbos

"Mosselbaai is 'n pragtige, skoon dorp."

Mosselbaai

View @ The Bay Apartment 7

"Bly my gunstelingvakansiedorp!"

Mosselbaai

Suidersee Block 2

"Hartenbos en Mosselbaai albei aan te beveel."

Mosselbaai

24B Kruger

"Enige tyd weer kuier in Mosselbaai."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Ek is so verlief, ek wil daar kom bly."

Mosselbaai

De Branders 9

"Vriendelike mense. Alles word so goed onderhou, puik dienslewering. Ander stadsrade kan gaan leer by Mosselbaai."

Mosselbaai

La Palma C12

"Puik plekkie."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang