Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1916 resensies.

Mosselbaai

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101

"Lieflike bestemming met baie aktiwiteite vir oud en jonk."

Mosselbaai

MeTime Guest house & Self catering

"Pragtige dorp, vriendelike mense!"

Mosselbaai

Withuis

"Dit is baie mooi. Die dorp was baie bedrywig maar dit was omdat dit skoolvakansie is. As ’n sakereisiger was dit was bietjie te besig vir my."

Mosselbaai

The Lookout Guest House

"Mosselbaai is my hartsplek. As jou siel rus kort is dit waarheen jy gaan. Mooiste natuur en skoonste plek in SA. Dis waarheen ek vlug as die lewe net te veel word."

Mosselbaai

The Bay Lodge

"Lekker atmosfeer, paaie is nogal besig."

Mosselbaai

Innikol 38

"Baie pragtige plek."

Mosselbaai

Vista Bonita Apartments

"Fantasties. Altyd lekker. Geniet dit altyd. Pragtige plek."

Mosselbaai

Opiheuwel

"Baie netjies, vriendelik en veilig sal 'n besoek aanbeveel."

Mosselbaai

Lagoonette

"Mal oor die plek. Raak al hoe meer en meer verlief op Hartenbos."

Mosselbaai

Vista Bonita 7

"Great destination for a holiday for any person, family and kids friendly. Make sure you don't out."

Mosselbaai

Anita's Self-catering

"Mosselbaai se klimaat en toeganklikheid tot die res van die tuinroete en Klein Karoo is altyd 'n wenner en verseker ook die beste oornagplek op pad Kaap toe."

Mosselbaai

Plankiesplesier

"Mosselbaai het sy eie bekoring en die area bied ongelooflik baie om te doen en sien. Die dorp is netjies en skoon en veilig. Al die winkels in die hoofstraat was 'n verrassing en lekker om in rond te snuffel. 'n Verskeidenheid coffee shops en restaurante ongelooflik uniek aan Mosselbaai."

Mosselbaai

Hartenbos akkommodasie Letjiesbos 101

"Van die mooiste dele in Suid Afrika."

Mosselbaai

Paradise Found

"Mossel Bay has lots to explore in the town itself with great restaurants, quaint second-hand shops and beautiful galleries. There is also a lot of outdoor activities to try out ranging from diving to helicopter rides. A short drive in any direction also delivers great finds such as nice markets, restaurants and breathtaking scenery."

Mosselbaai

11 Portobelo

"Pragtige plek en baie skoon."

Mosselbaai

Portobelo 32 Diaz Beach

"Bly maar 'n lekker plek."

Mosselbaai

Lagoonette

"Die beste plek om te gaan rus en te ontspan met kinders. Hartenbos is enige kind se droomvakansie-plek."

Mosselbaai

CBS Accommodation

"Dis 'n besonderse pragtige dorp."

Mosselbaai

Hartenbos Self-catering Apartment

"Veiligheid op die strande."

Mosselbaai

CBS Accommodation

"Beautiful coastal town. Peaceful and clean. Nice beaches and malls."

Mosselbaai

Withuis

"Lekkerste koffiebone te koop - Blue Shed."

Mosselbaai

ATKV Hartenbos

"Mooiste plek in Wes-Kaap. So baie om te geniet dis voorwaar 'n paradys."

Mosselbaai

CBS Accommodation

"As daar 'n betrekking is sal ek permanent verhuis vanaf Kaapstad na Mosselbaai. Die dorp se diens is onvergelykbaar! Talentvolle dorp met baie vir almal. Kunds, kultuur, luier, nostalgie, geskiedenis, doen dit en Mosselbaai het dit! Dis MOSS die plek om te wees en ons het so lekker geslaap. "

Mosselbaai

Lodge 91 @ Pinnacle Point

"Mosselbaai is een van ons gunstelingvakansieplekke. Soveel om te doen en ook om te ontspan. Om net die see te sien is vir my 'n ontspanning. Mooiste uitsig van amper enige plek."

Mosselbaai

Golf Paradys

"Mooi rustige dorp."

Mosselbaai

29 @ Weenen

"You always go back."

Mosselbaai

Withuis

"Ons gunsteling vakansiedorp!"

Blad
Blad 42 - Wys 1231 tot 1260
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang