Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 5990 reviews.

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"Pragtig! Die paaie kort wel bietjie baie eendag!"

Marloth Park, Mpumalanga

Impala Place

"Baie lekker vir iemand wat die natuur wil ervaar."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Ek sal elke jaar terug Dullstroom toe gaan om al die lekker plekkies weer te besoek, the Coachman is 'n moet as jy Dullstroom toe gaan."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Dome Home Accommodation

"Baie lekker bestemming met baie om te doen vanaf die watervalle tot die Kruger Wildtuin."

Marloth Park, Mpumalanga

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Wees versigtig daar is wilde diere, roofdier ook. Bly naby jou huisie of braaiplek in die aand, dis vir jou eie veiligheid."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Green Venus Guest House

"Pragtige natuurskoon om te verken."

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"A lovely village. Just a pity that all the heavy traffic comes through town."

Dullstroom, Mpumalanga

Stay @ 67

"COVID-19 lockdown het seergemaak, maar die lewe begin terugkom. Dit is steeds die moeite werd om te besoek."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Dis so 'n pragtige, cosy klein dorpie en 'n moet-sien as jy daar verbygaan!"

Marloth Park, Mpumalanga

Martys Place

"Marlothpark is one of our favourite places in South Africa."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Be Our Guest

"Naby Kruger Nasionale Park en talle ander besienswaardighede."

Marloth Park, Mpumalanga

Zazu Cottage

"Winkels binne Marlothpark is vreeslik duur, dis beter om Komatipoort se winkels te besoek, Die slaghuis in Marlothpark maak vreeslik baie lekker biltong en chilli-souse!"

Kruger National Park South, Mpumalanga

4332 Soenie Street Hakuna Matata

"Suidelike gedeelte van die wildtuin verseker dat ons die Groot 5 en al die ander net so belangrike diere gereeld kan sien en geniet. Naby Mosambiek en Marloth. Dis alles 'n belewenis, elke keer."

Kruger National Park South, Mpumalanga

My Bushhouse

"Goeie area vir wild en roofdiere besigtiging. Sightings op teerpaaie kan frustrerend wees weens te veel voertuie."

Kruger National Park South, Mpumalanga

La Kruger Lifestyle Lodge

"Sal dit vir enigeen aanbeveel wat uit die stad se gejaag wil wegkom en net lekker wil ontspan!"

Kruger National Park South, Mpumalanga

Visarend's Roep

"Amazing! Incredible sightings even from the Marloth Park side overlooking the Crocodile River."

Kruger National Park South, Mpumalanga

SnL 12 Dwergarend

"A wonderful experience! From Malelane it is very reachable. An ideal spot for visiting Kruger Park with day visits."

Panorama Route, Mpumalanga

Silver Mist Guest House

"Die moeite werd. Dit is die regte plek om te ontspan."

Mpumalanga

Elephant Walk Retreat

"Daar is soveel mooi plekke om te besoek."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

La Roca Guest House

"Ons kon net 2 van die watervalle sien, ons was by die Bridal Veil- en Horseshoe-waterval gewees, Lone Creek was toe oor Covid-19. Ons was ook by die Sudwala Grotte en by Milly's Restaurant. Ons sou meer wou sien, maar was net weg vir 2 dae."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Komati River Chalets

"My gunstelingplek in SA. Die suide van die wildtuin het baie diere. Hulle moet net hulle dag besoekerbeleid duidelik kommunikeer. Baie mense weet nie hulle moet vooraf registreer vir 'n plek by die hek nie."

White River, Mpumalanga

The Roaches

"Het nog altyd van die dorp gehou. Was verras oor die uitbreiding in Witrivier."

Mpumalanga

Copper Leaf Cottage

"Mooiste provinsie."

Page
Page 108 - Showing 3211 to 3240
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers