Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6188 resensies.
"Sal graag meer male daar wil kuier. Mooi plek so in die bos met die nodige winkels en restaurante."
"Marlothpark is beslis die beste vakansiebestemming vir natuurliefhebbers wat naby die Krugerwildtuin wil ontspan en die stilte wil ervaar. Verblyf is bekostigbaar en daar is heelwat aktiwiteite. Die winkeltjies is ook baie gerieflik met groot verskeidenheid, vir al daai nodigste goedjies. Sal weer en weer die pragtige plek besoek. Marlothpark voel soos ons 2de tuiste."
"Ek ken Dullstroom van voor die ontwikkelinge as 'n klein dogtertjie wat by ouma-hulle op die plaas gaan kuier het. So om te sien hoe alles verander het is bittersoet. Maar ek gun almal die vooruitgang en werksgeleenthede."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Dome Home Accommodation"Dis 'n baie mooi plek so tussen die berge. Dis sprokiesmooi."
"We love Marloth Park as Kruger Park is accessible and we found that we could have a quiet day at home in the pool and the next day a trip to Kruger. My kids loved feeding the animals and the location of Kudus Crest is good for listening to animals at night. The local roads in Marloth Park are not good and a suitable car is preferable to drive all the roads."
"Love the quaint town, rich with experiences and activities to do. Food at Bohemian Groove Cafe was delicious."
"Soos alle kleindorpies is die verval maar opmerklik. Die omgewing is pragtig met baie staproetes en besienswaardighede."
"Daar is heelwat smullekker restaurante. (Heelwat maak vroeg toe saans, maar minstens twee was selfs saans oop, in die week boonop). As mens wil visvang of perdry gaan hierdie 'n ideale plek wees om te besoek. Of as mens net luilekker wil rus."
"Except for being near Kruger or en route to Mozambique or for business, Malelane is not a pleasant place."
"The place is a stress reliever we enjoyed every moment. It's perfect for visiting other places like God's window. That is so amazing. Thank you so much."
"A great destination for resting and relaxing in the bushveld, with lots of wildlife to be seen from the comfort of your accommodation."