Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

4230 Impala

"Baie mooi. Kan baie besig word. Veral die hoofstraat."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Pragtige kleindorpie wat baie min kaartfasiliteite beskikbaar gehad het. Maar was beslis die moeite werd oor daar so baie waarnemings rondom geleë is."

Schoemanskloof, Mpumalanga

Indabushe Holiday Resort

"Bly ons het uiteindelik by Indabushe uitgekom en dis bo-aan ons lys vir die omgewing, vir kamp of slefs net vir oornag."

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Baie mooi dorp en geskik vir visvang en fietsry."

Hazyview, Mpumalanga

Tjimaka

"Julle was lekker en Hazyview is ook lekker."

Marlothpark, Mpumalanga

Mamba House

"Amazing as always!"

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Christies @ 32 on Russell

"Baie mooi dorp en naby aan baie toeriste-aantrekkingspunte."

Lydenburg, Mpumalanga

Purple Gecko Guest House

"Disappointed that there were no taxis or any public transport available."

Hazyview, Mpumalanga

Greenfire Hazyview Lodge

"Goeie ligging en nie te ver van al die heerlike plekke om te besoek nie."

Dullstroom, Mpumalanga

Stone-Fly Guesthouse

"Lots to do in Dullstroom."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Sadly the town municipality has neglected the town with very little upkeep. The area around the businesses and grocery shopping hub felt unsafe. However, the town is perfectly located to all the attractions and activities in the area."

Graskop, Mpumalanga

Chosen Glamping Accommodation

"Baie lekker plek om te besoek."

Marlothpark, Mpumalanga

Sweet Thorn House

"Dit wil voorkom of die erwe baie naby mekaar is, die een huis kyk binne die volgende huis vas, sou verwag dat daar meer spasie tussen eiendomme moet wees vir die diere om te kan gemaklik beweeg, tans is die park nog nie vol nie, maar daar is dele waar die huise te naby mekaar is in my opinie. Diere is redelik mak om te voer wat 'n wonderlike ervaring bied aan kinders, van die strate is baie erg beskadig na die reën en sal kan doen met 'n skraap."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Kaapsche Hoop Gastehuis

"Recommend the place, talk to the people around the area, great knowledge."

Marlothpark, Mpumalanga

Amazonke

"Marlothpark is baie lekker. Sal enige iemand aanraai om daar te gaan vakansie hou."

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Baie besige dorp, maar met alles wat jy benodig."

Panoramaroete, Mpumalanga

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

"Definifief 'n roete wat jy op 'n vakanielys moet sit."

Marlothpark, Mpumalanga

4230 Impala

"Rustige plek en mooi."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Cottage

"Amazing, just absolutely amazing!"

Barberton, Mpumalanga

Bushwhacked

"Perfect as May/June destination for bike riders. No rain and nice and warm."

Marlothpark, Mpumalanga

Hippoholiday

"Daar is baie mense wat toegang het wat dit so bietjie onveilig maak."

Middelburg, Mpumalanga

Schanskop 10

"Gerieflike area om te oornag as jy die langpad aandurf!"

Schoemanskloof, Mpumalanga

Khaya Mandevu - Schoemanskloof Retreat

"Dit het ons nie gepla nie, want alles was mooi skoon."

Marlothpark, Mpumalanga

Nghala Self-catering Holiday Home

"Marlothpark is een van ons gunstelingbestemmings. Ongelukkig is die paaie met elke kuier in 'n slegter toestand as die vorige keer. Dit wil voorkom asof die swaar reën slote spoel wat met elke reënbui net dieper en dieper spoel en nie opgevul word nie. Selfs die pragtige voetpaadjie teen die grensdraad aan die rivier se kant is deesdae plek-plek onbegaanbaar. Ten spyte hiervan is dit 'n wonderlike plek om weg te kom van die stad se geraas en die natuurlewe te besigtig."

Marlothpark, Mpumalanga

Bushveld Symphony

"We're always happy to revisit Marloth Park for the setting, the wonderful accommodation options and proximity to the Kruger National Park. One concern is that the road surfaces do present a problem for saloon-type cars but that could be seen as a blessing as it ensures cautious driving, although we have not yet seen examples of unruly road manners after several visits."

Marlothpark, Mpumalanga

Villabikirus

"Ons lief Marloth en gaan elke jaar! Dis die beste! My hart verlang na niks in die bos nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Impala Lily Kaya

"Nommer een selfsorgbosverblyf in SA. Sal weer gaan so gou moontlik."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang