Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6178 reviews.
"Pragtige natuurskoon. Baie min selfoonopvangs. Die dorp het net 'n Spar met beperkte voorraad."
"We visited all the tourist attractions with family that was out from the UK."
"Schoemanskloof en die omliggende area is een van my gunstelingplekke. Veral in die somer is die hoeveelheid groen rondom jou asemrowend."
"Die pad tussen Belfast en Dullstroom en veral tussen Dullstroom en Lydenburg is angswekkend en uiters swak!"
"Dit is mooi, enigste negtatiewe kommentaar is die paaie. Daar is by plekke groot groewe in die pad, wat dit moeilik maak, veral as jy nie 'n hoë kar het nie en in die aande. Die waarskuwing van leeus wat daar kan rondloop het bietjie spanning veroorsaak. "
"Sal dit vir seker vir al ons familie, vriende en kennisse aanbeveel as 'n wonderlike vakansiebestemming. Veral vir dié wat die Krugerwildtuin gereeld besoek en lief is vir die bosveldomgewing. Lieflike plek."
"Ons eerste keer hier. Dit was baie lekker, met 'n lieflike restaurant (Amazing Kruger View) en diere oral. Nader aan die natuur kry 'n mens moeilik."
"Can do more to upgrade shops and activities like game drives in Marloth."
"Pad tussen Dullstroom en Lydenburg is ongelukkig in uiters swak kondisie."
"Marloth Park is the place to be if you love animals as much as we do. Zebras, warthogs, and bucks come to your back door. It's really amazing."
"Dullstroom is 'n regte toeristedorpie met oulike winkels en restaurante. Waffle & Co het 5-ster-wafels!"
"Marlothpark kan hulle sekuriteit opskerp by hulle hekke, enige iemand het toegang tot die park."
"Die dorpie is altyd lekker om te besoek. Daar is nie veel verandering oor die jare nie."