Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.

Kaapsehoop, Mpumalanga

Angels Mist Guest House

"Good biking roads in and out of the destination. Quaint town. Worth a stopover."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Mountain Haven Guest House

"Ek dink dit is baie mooi. Net jammer die tyd was so min, sal graag 'n roete wou gestap het. Sal definitief weer daar aandoen."

Dullstroom, Mpumalanga

Salt on Dullstroom

"My first time there, but will not be the last, can't wait to go back."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"Understanding that there has been disruptive rain in the area recently, in my opinion many of the roads are in need of repair."

Barberton, Mpumalanga

Barberton Mountain Lodge

"Barberton het nie na mening 'n mooi winkelsentrum nie. "

Dullstroom, Mpumalanga

Cherry Grove 3

"There are some lovely attractions in Dullstroom and very pleasant and helpful people."

Marlothpark, Mpumalanga

Majuli River House

"I felt Marloth Park is a piece of heaven on earth. We stayed at Marloth Park before and this was our 2nd time and we still love the place."

Graskop, Mpumalanga

Beausa Chalets

"Pragtige dorpie en die Bruno's Bar is aan te beveel om by te kuier tydens beurtkrag. Die "locals" gaan elke dag soontoe om die nuutste nuus op te vang."

Marlothpark, Mpumalanga

Zulwini Tree House

"Die park is baie besig, ek het 'n rustiger park verwag. Daar was baie verkeer en oral het mense rondbeweeg, inaggenome dat dit langnaweek was. Daar was ook 'n bouery naby wat die rus verstoor het - wat seker onvermydelik is. Maar oor die algemeen is dit te besig na my sin en die paaie is op sommige plekke regtig baie sleg."

Marlothpark, Mpumalanga

Inkwazi Place

"Die pad binne Marloth is baie sleg en uitgery. Bourommel is 'n groot probleem. Die diere is 'n groot plus, dis heerlik om so naby die wild te kan wees."

Marlothpark, Mpumalanga

Cheetah Plateau

"We love it there. It's now our 5th time."

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Ons het die dorpie baie geniet!"

Sabie, Mpumalanga

Floreat Riverside Lodge

"Baie mooi area, maar die dorp lyk verwaarloos. Paaie baie sleg veral na die watervalle in die nabye omgewing."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Vinique Guesthouse

"Nelspruit looks clean and cared for, seems like everything works, roads in a relatively good state."

Marlothpark, Mpumalanga

Zebra Cottage

"Ingangsbeheer moet opgeskerp word by hekke. Beseerde diere moet na gekyk word en behandel word."

Panoramaroete, Mpumalanga

La Granja

"We drove during the day and at night and felt safe."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"The showerhead in our room malfunctioned a little, but other than that, everything was amazing."

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Great shops and facilities."

Panoramaroete, Mpumalanga

Glen Aden

"As die R540-pad mooi gemaak kan word, sal die plek elke week wemel van besoekers."

Elandsvallei, Mpumalanga

Luilekker Guest House

"Altyd die moeite werd om te besoek."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Beauty at its best."

Sabie, Mpumalanga

Misty Mountain

"Dorpie was baie netjies - ons was aangenaam verras."

Marlothpark, Mpumalanga

Marlothii Safari House

"Roads in some of the parks are very bad. The security in Marloth Park is not good. No one stopped us at the booms, so basically anyone can enter. We feel this needs to be looked at very seriously"

Dullstroom, Mpumalanga

Sanctuary

"We enjoy the town and walking in town."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

9 on Juanita

"Nelspruit ken ons, maar dit bly 'n lekker plek om na te gaan. Ons was by die wegbreekfees en die vibe was wow."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"A vibrant town with lots of good food and things to do! Highly recommend a visit to Dullstroom. A wonderful small museum as well!"

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang