Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6062 reviews.
"COVID-19 lockdown het seergemaak, maar die lewe begin terugkom. Dit is steeds die moeite werd om te besoek."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Be Our Guest"Naby Kruger Nasionale Park en talle ander besienswaardighede."
"Winkels binne Marlothpark is vreeslik duur, dis beter om Komatipoort se winkels te besoek, Die slaghuis in Marlothpark maak vreeslik baie lekker biltong en chilli-souse!"
Kruger National Park South, Mpumalanga
4332 Soenie Street Hakuna Matata"Suidelike gedeelte van die wildtuin verseker dat ons die Groot 5 en al die ander net so belangrike diere gereeld kan sien en geniet. Naby Mosambiek en Marloth. Dis alles 'n belewenis, elke keer."
Kruger National Park South, Mpumalanga
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Goeie area vir wild en roofdiere besigtiging. Sightings op teerpaaie kan frustrerend wees weens te veel voertuie."
Kruger National Park South, Mpumalanga
La Kruger Lifestyle Lodge"Sal dit vir enigeen aanbeveel wat uit die stad se gejaag wil wegkom en net lekker wil ontspan!"
Kruger National Park South, Mpumalanga
Visarend's Roep"Amazing! Incredible sightings even from the Marloth Park side overlooking the Crocodile River."
Kruger National Park South, Mpumalanga
SnL 12 Dwergarend"A wonderful experience! From Malelane it is very reachable. An ideal spot for visiting Kruger Park with day visits."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
La Roca Guest House"Ons kon net 2 van die watervalle sien, ons was by die Bridal Veil- en Horseshoe-waterval gewees, Lone Creek was toe oor Covid-19. Ons was ook by die Sudwala Grotte en by Milly's Restaurant. Ons sou meer wou sien, maar was net weg vir 2 dae."
Kruger National Park South, Mpumalanga
Komati River Chalets"My gunstelingplek in SA. Die suide van die wildtuin het baie diere. Hulle moet net hulle dag besoekerbeleid duidelik kommunikeer. Baie mense weet nie hulle moet vooraf registreer vir 'n plek by die hek nie."
"Near all iconic places in the area and we could spend a love day in the Kruger Park."
Kruger National Park South, Mpumalanga
Walking Tall Private Bush Retreat"Was op safari saam South Post gewees. Was weereens 'n awesome dag in die wildtuin. Baie diere, Groot 5 almal gesien. Wildtuin se personeel awesome gewees."
"Wonderlike toeristebestemming. Dit is lekker besig oor naweke, maar ek vermoed baie stil deur die week. Toe ons laat Sondagmiddag uit Dullstroom vertrek het, was dit amper 'n spookdorpie in vergelyking met die oggend se bedrywigheid."
Kruger National Park South, Mpumalanga
Peace of Marloth"Gaan vroeg om teleurstelling te voorkom, aangesien hulle net ’n sekere aantal besoekers toelaat per dag."
Kruger National Park South, Mpumalanga
La Kruger Lifestyle Lodge"Vat bietjie lank by die hek om in te gaan."
"Ons het mooi en lekker plekke in Mpumalanga, ons moet dit net bietjie meer begin waardeer. En ook die plekke meer begin ondersteun."