Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.
"Die perfekte blyplek vir rustig wees en om jou lewe te gaan geniet. Geen stadsgejaag. Net 'n plattelandse dorp wat jou nuwe spoed vir die lewe gee. "
".Hazyview is ideaal om oor te slaap sodat jy 'n volle dag in die Kruger Wildtuin kan rondry voordat jy by 'n kamp inboek. Vir die toeris is daar ook genoeg om te besigtig in die omgewing self."
"I just love that town. Next time I'm coming back. I will come back again to celebrate my birthday."
"As jy lief is vir die natuur, wild en jy gee nie om oor die hitte nie, is Marloth die beste."
"Kaapsehoop is wat ek altyd gehoor het, prentjie mooi en klein deeltjie van God se almag is daar te sien."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
HPTwelve Accommodation"Baie mooi plek en baie skoon vir so 'n groot stad."
"Dit is klein dorpie met 'n Spar en baie restaurant. Die Great Swing is ongelooflike ervaring sowel as om in die lift na die woud onder in die Gorge te gaan."
"Pragtige natuur - klein genoeg om uit stad te kom, maar groot genoeg om alles byderhand te he."
"Marloth is 'n besonderse wegbreek vir enige persoon. Die stilte en diere gee mens weer nuwe krag. As jy voel jy het 'n rus kansie nodig sou ek Marloth aanbeveel. "
"Die swaar groot vragmotors wat deur Lydenburg ry, verniel die paaie ontsettend. Die mynmaatskappy behoort hul verpligtinge op te neem en die paaie wat hulle so stukkend ry, in stand te hou. Ons het baie swaar vragmotors deur Long Tom Pas gekry, waar hul hompe uit die pad ry, en baie potholes. "