Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.
"Baie mooi omgewing, maar veiligheid bly 'n bekommernis omdat soveel toeriste al aangeval is in Hazyview omgewing."
"Pragtig wonderlik en sal weer besoek, maar ongelukkig nie weer dieselfde bestemming nie."
"Ons gaan def weer Hazyview besoek. Alhoewel die dorp baie besig is vir ons vanaf die platteland, is daar so baie om te doen en baie mooi. "
"Meeste van die grondpaaie is nie geskik vir kleiner motors nie. Die pad teen die rivier, langs Seekoei straat is baie sleg en slegs geskik vir 4x4's. Daar is egter geen waarskuwing of kennisgewingborde by die ingang van die pad nie."
"Relaxing atmosphere with animals so choose to right place to stay and you won't regret it."
"Wonderlike plek om 'n rustige vakansie by te spandeer, veral as jy van die natuur hou. "
"Belfast het baie aandag as dorp nodig. Strate ook sleg. Pragtige ou geboue is verwaarloos. Dit so lekker sentraal geleë. Ek dink met die nodige opknapping is dit 'n wonderlike oornagplek."
"It's a lovely place, very adventurous and it's nature at its best. I love it, my kids enjoyed it as well, just away from a lot of amenities, but that's another good thing about the place, you just disconnect from the busy city. "
"Oulike dorpie, ons weet nie genoeg van die interessante dorpies in ons land nie. "