Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.
"It is unique with free roaming wild animals. "
"Animals roam freely, and the shops in Marloth Park stock sufficient items in the event that you may have forgotten to pack in. Some of the roads are not that nice as they are sand roads and have not been graded in a while - could be due to the rain. There is a road in Marloth Park, think it is Seekoei, that we travelled in a Fortuner and a CHR that was extremely bad - they should have signage indicating that the road is only accessible in a 4x4. Security at the entrances to Marloth Park was also extremely good."
"Graskop nog steeds een van my gunstelingplekkies. Ons was bitter teleurgesteld in die diens wat ons by die Graskop lift/swing restaurant ontvang het. Die supervisor was ongeskik en die kelnerin het baie swak diens verskaf. Hulle sal moet werk maak daaraan of gaan baie kliënte verloor. "
"Hazyview is a lovely destination. The area is absolutely beautiful. As usual, we are in SA so be on your guard at all times. "
"The mountains and scenery are absolutely beautiful, however the town seems a little bit slow and desolate. "
"Marlothpark is 'n uitstekende vakansiebestemming, ongelukkig is al die huise net nie onderhou nie."
"Malalane het baie verskillende blyplekke vir mense wat Wildtuin toe gaan of Mosambiek toe gaan."
"Verlief op Kaapsehoop sal graag elke jaar wil teruggaan. As jy 'n staptoer wil geniet en die Waterval wil besoek is dit perfek. Die perde bly my gunsteling en natuurskoon en mense van Kaapsehoop is vriendelik en maak dit lekker om saam hul kuier."
"Dullstroom is 'n lekker kuierplek vir plaaslike en oorsese toeriste."
"Typical farm atmosphere. Soothing litchi and banana trees. Hazyview is nice and green and a must. Near to all major shops and mall."
"Marlothpark is 'n wonderlike inisiatief. Ons het self Njalas gesien wat ons nie in Krugerpark gesien het nie. Verblyfkostes baie beter as Krugerpark self en kan enige begroting klop. "
"Sou graag self grond in Marloth wou hê vir wanneer ons eendag wil aftree - al was dit ons eerste keer in Marloth, was ons al heelwat in die die Krugerwildtuin."