Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Die perfekte blyplek vir rustig wees en om jou lewe te gaan geniet. Geen stadsgejaag. Net 'n plattelandse dorp wat jou nuwe spoed vir die lewe gee. "

Hazyview, Mpumalanga

Aan de Vliet Holiday Resort

"It was a very enjoyable stay and a great venue. Thank you."

Hazyview, Mpumalanga

Mackers

".Hazyview is ideaal om oor te slaap sodat jy 'n volle dag in die Kruger Wildtuin kan rondry voordat jy by 'n kamp inboek. Vir die toeris is daar ook genoeg om te besigtig in die omgewing self."

Sonheuwel, Mpumalanga

Ingwe Guesthouse

"Gerieflik vir etes, klinieke en inkopies."

Graskop, Mpumalanga

Autumn Breeze Manor

"I just love that town. Next time I'm coming back. I will come back again to celebrate my birthday."

Marloth Park, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"As jy lief is vir die natuur, wild en jy gee nie om oor die hitte nie, is Marloth die beste."

Graskop, Mpumalanga

Le Soleil

"Graskop is sentraal geleë naby meeste van die besienswaardighede."

Hazyview, Mpumalanga

Tranquil Nest

"Baie sentraal geleë vir verdere toerisme besoeke aan spesiale besienswaardighede."

Marloth Park, Mpumalanga

Njala Lodge

"Besoek gereeld Marlothpark, ken dit baie goed fantastiese plek."

Malelane, Mpumalanga

SnL 12 Dwergarend

"Te min eetplekke en alles maak vroeg toe."

Kaapsehoop, Mpumalanga

The Blue Swallow

"Kaapsehoop is wat ek altyd gehoor het, prentjie mooi en klein deeltjie van God se almag is daar te sien."

Secunda, Mpumalanga

Golf View Gastehuis

"Netjies en skoon dorp. Mense is fantasties."

Carolina, Mpumalanga

Doornkop22

"Net die paaie is nie baie goed nie."

Elands Valley, Mpumalanga

Millys Restaurant and Chalets

"Ons sal dit beslis in die toekoms probeer ervaar."

Sonheuwel, Mpumalanga

Cronje Cottage

"Asemrowende uitsig."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

HPTwelve Accommodation

"Baie mooi plek en baie skoon vir so 'n groot stad."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Dit is klein dorpie met 'n Spar en baie restaurant. Die Great Swing is ongelooflike ervaring sowel as om in die lift na die woud onder in die Gorge te gaan."

White River, Mpumalanga

Monkey Thorn Guest Lodge & Wellness Spa

"Pragtige natuur - klein genoeg om uit stad te kom, maar groot genoeg om alles byderhand te he."

Marloth Park, Mpumalanga

Sukkelaars Paradys

"Marloth is 'n besonderse wegbreek vir enige persoon. Die stilte en diere gee mens weer nuwe krag. As jy voel jy het 'n rus kansie nodig sou ek Marloth aanbeveel. "

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Beautiful place."

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"Die swaar groot vragmotors wat deur Lydenburg ry, verniel die paaie ontsettend. Die mynmaatskappy behoort hul verpligtinge op te neem en die paaie wat hulle so stukkend ry, in stand te hou. Ons het baie swaar vragmotors deur Long Tom Pas gekry, waar hul hompe uit die pad ry, en baie potholes. "

Marloth Park, Mpumalanga

Ochre House

"Ons was al 'n hele paar keer hier, het dit elke keer geniet."

Hazyview, Mpumalanga

Ulwazi Rock Lodge

"It is a beautiful, scenic area. God was showing off with this place."

Graskop, Mpumalanga

Autumn Breeze Manor

"Goeie basis om na al die besienswaardighede te reis."

Delmas, Mpumalanga

4 Seam Guest House

"Not much to do there."

Carolina, Mpumalanga

Doornkop22

"Road has quite a bit of potholes."

Marloth Park, Mpumalanga

Maningwe

"Stunning to go to, not far from the Kruger."

Page
Page 114 - Showing 3391 to 3420
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers