Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6062 resensies.
"Die mense wat bly en kuier in Marloth Park is so vriendelik, spontaan en bedagsaam. Die diere wat mens by die rivier sien en al die diere wat in die park by jou op jou stoep kom kuier is ongelooflik. "
"Dis 'n moet om Graskop en omliggende dorpies te besoek. Dis regtig 'n paradys."
"I would only advise that they up the security. People should not just be able to drive into the Park without having some kind of verification. Map from the Park should be given out on arrival. Perhaps some kind of security tips should be given to the visitors. A person feels very relaxed and if not from SA you don't think of locking every door when going to bed The Park Security is trying their best to keep everyone safe."
"The Clock Shop is a must to visit. Be selective about where to eat, and book in advance! We looked at several reviews, and were disappointed. "
"Lydenburg is situated in a beautiful region and is therefore a useful stop-over. The town itself has no great attraction, in our opinion, and roads are very pot-holed. "
"Sabie is a safe place for travellers we really enjoy wish to come for weekend away."
"Kan dalk iets doen aan paaie in Marloth self."
"Put in place fines for people (visitors and locals) who litter. Restrict people bringing in foreign plants that are not indigenous to the area. "
"Go to the viewing point and the amazing river view restaurant. Both great spots for viewing over the Crocodile River. "
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Copper Leaf Cottage"Altyd heerlik om in die Laeveld te kuier, sal vir seker weer hier tuisgaan."
"The dam and river and waterfall should be developed and made accessible."
"Marloth is goed geleë vir iemand wat die Wildtuin wil besoek. Die voortdurende boubedrywighede is soms steurend, t.o.v. verkeer en geraas. Die wild wat hierbinne voorkom, is 'n bonus vir natuurliefhebbers. Die paaie kort dalk 'n skraap."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
85 Ehmke"Mal oor Nelspruit, lekker naby aan alles wat toeris soek. As stad het jy alles wat jy nodig het, maar voel nie soos 'n groot stad nie, my tipe plek."
"Dit is baie gerieflik en het alles wat jy nodig kry tussen die 2 inkopiesentrums. Die nodigste soos melk en brood en selfs lekker vars vleis. Daar is restaurante, hardeware-winkel, laundromat, drankwinkel, waterpark, brandstofpompe, karwassery en self 'n salon. Daar is sekuriteitsmaatskappye wat ook 'n ogie oor veiligheid hou, en ook 'n noodhulppersoon vir mediese noodgevalle."
"Die paaie is vreeslik sleg en ons het skade gekry op ons voertuig, sal dit 'n 4 ster gegee het as dit nie vir paaie was nie."