Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6186 resensies.
"Paaie is nie gaanbaar met 'n gewone sedan motor nie. Klein karretjie sukkel oor die groot spoedwalle en klippaaie. Wou graag na rivier gaan, maar toe by verblyf is het ons nêrens gegaan, want nie kans gesien met klein motor vir die paaie nie. Sal twee keer dink voor weer gaan oor klein motor op slegte pad."
"Very convenient, Marloth Park has had some very crucial additions since our last visit years ago. At least 3 butchers with very affordable prices for meats, and grocers for your everyday needs, as well as 2 liquor stores, fresh bakery and more. A great park to stay in."
Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga
Sabie River Bush Lodge"Ons het dit ongelooflik baie geniet en sal definitief weer gaan. Was ons eerste keer in die wildtuin en het al die groot 5 gesien. Kon net nie die cheetah sien nie, maar daar is altyd 'n volgende keer."
"Ons het n heerlike vakansie geniet en baie gesien en besigtig in die omtrek van Sabie."
"Net jammer die Graskop Lift was nie inwerking toe ons daar was nie. Die week voor dit was daar ook iemand wat ons ken daar, en toe het dit ook nie gewerk nie. Afgesien daarvan, is daar nog ander mooi plekke daar naby."
"The environment was so great and quite out of the city life like Jo'burg. You will have peace of mind."
"Die paaie in Lydenburg is baie sleg (slaggate) en die dorp is vervalle. Dit is egter 'n lekker dorpie om te oornag op pad Sabie of Graskop toe. "
"Most beautiful parts of our Country. Definitely recommended for people who love nature, a quiet holiday and the beautiful stars every evening. Also highly recommended for backpackers. Affordable and in my opinion rated at least 3-4 stars."
"Marlothpark is fantasties en mooi skoon, veilige en 'n wonderlike familievakansiebestemming. Baie diere te sien en rustig en stil."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
3 on Greger Accommodation"Pragtige plek en dis maklik om jou weg daar te vind."
"We took a drive out to the village in the mist, Kaapsehoop, beautiful mountain drive through forests with great viewpoints. We even saw some of the wild horses the area is famous for. Kaapsehoop is such a lovely place, we wandered around looking at all the little shops and ended up having a great lunch at Bohemian Groove cafe, where on weekends they have live music. "
"Hek by grondpad se ingang netjies maak. Rommel lê orals by die hek. Restaurant by rivier baie lekker!"
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Copper Leaf Cottage"Nelspruit brei tans uit en word al hoe gewilder as toeristebestemming, dit is naby die wildtuin, en ander toeristeplekke."
"Bedompig, rokerig, baie en hoë spoedwalle. Stopstrate en verkeersligte word gereeld verontagsaam deur verbruikers."