Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6062 reviews.
"Mens wil graag loop deur die dorpie. Sal wonderlik wees as hulle 'n voetganger en fietsrybaan langs die hoofstraat het. Die dorpie is geweldig oulik met interessante winkeltjies en restaurante. "
"Het Marlothpark baie geniet. Koedoes, zebras, vlakvarke en nagapies het ons gereeld besoek en was veral 'n plesier vir die kleinkinders. Sal weer besoek."
"Onseker oor sekuriteit en voel dat Marlothpark soveel meer kan bied as die huidige stofstrate en huise wat onversorg lyk. Pad soontoe met die langnaweek was nag!"
"You cannot imagine what a beautiful town this is. The waterfalls and God's Window is an experience that cannot be described by anyone - go visit Graskop, it's memories for life!"
"Marloth Park is the best location for being close to Kruger Park but the location and Park provides for everything and with the animals roaming around on your walks is always a great experience. I would recommend everyone to visit Marloth Park."
"Dink nie daar is veel meer te sien in Middelburg nie. Ons was by Botshabelo en was uiters geskok oor die toestand van die plek en daar is net mooi niks oor om te sien nie. Alles is geplunder. "
"Baie mooi dorpie, net bietjie klein en min om te doen in die dorp, maar dit bly mooi!"
"Interessante plek om in te bly, met al die diere wat daar kom wei."
"Baie besig met tye. Paaie in swak toestand veral met lae voertuig. Die bos-atmosfeer en diere wat vry beweeg maak dit lekker."
"Sabie self in die dorp het vir my baie agteruit gegaan. Daar 'n paar goeie restaurante. Spar is 'n aangename plek om inkopies te doen. Maar res van dorp is ongelukkig verwaarloos volgens my."
Kruger National Park South, Mpumalanga
Elephant Walk Retreat"Every day of our 3-day visit we rated a 10 for exciting animals seen or pleasant surprises. Highly recommended is the Mugg and Bean at Lower Sabie, overlooking the river and browsing animals while enjoying a meal. "