Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Phumangeni Marloth Park

"Paaie is nie gaanbaar met 'n gewone sedan motor nie. Klein karretjie sukkel oor die groot spoedwalle en klippaaie. Wou graag na rivier gaan, maar toe by verblyf is het ons nêrens gegaan, want nie kans gesien met klein motor vir die paaie nie. Sal twee keer dink voor weer gaan oor klein motor op slegte pad."

Marloth Park, Mpumalanga

1078 Wildgoose Road

"Very convenient, Marloth Park has had some very crucial additions since our last visit years ago. At least 3 butchers with very affordable prices for meats, and grocers for your everyday needs, as well as 2 liquor stores, fresh bakery and more. A great park to stay in."

Marloth Park, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Ons is mal oor Marlothpark. Beste vakansieplek. "

Kruger National Park South, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge

"Ons het dit ongelooflik baie geniet en sal definitief weer gaan. Was ons eerste keer in die wildtuin en het al die groot 5 gesien. Kon net nie die cheetah sien nie, maar daar is altyd 'n volgende keer."

Marloth Park, Mpumalanga

3875 Eagle

"Food for your soul - just the best."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Mountain Haven Guest House

"Nice, romantic place to do some hiking and picnicking. "

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Ons het n heerlike vakansie geniet en baie gesien en besigtig in die omtrek van Sabie."

Graskop, Mpumalanga

Wild Forest Inn

"Net jammer die Graskop Lift was nie inwerking toe ons daar was nie. Die week voor dit was daar ook iemand wat ons ken daar, en toe het dit ook nie gewerk nie. Afgesien daarvan, is daar nog ander mooi plekke daar naby."

Malelane, Mpumalanga

Paradise Creek

"The environment was so great and quite out of the city life like Jo'burg. You will have peace of mind."

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"Die paaie in Lydenburg is baie sleg (slaggate) en die dorp is vervalle. Dit is egter 'n lekker dorpie om te oornag op pad Sabie of Graskop toe. "

Panorama Route, Mpumalanga

Stonecrop Lodge

"Geen see of oseaan-uitsig het my asem al so weggeslaan soos die Panorama nie. "

Sabie, Mpumalanga

Travel Lodge Sabie

"Sabie is a great place for holiday. Will definitely visit again."

Panorama Route, Mpumalanga

Kaapsehoop Adventures

"Most beautiful parts of our Country. Definitely recommended for people who love nature, a quiet holiday and the beautiful stars every evening. Also highly recommended for backpackers. Affordable and in my opinion rated at least 3-4 stars."

Carolina, Mpumalanga

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve

"Carolina is nie te sleg nie, maar dit kan verbeter!"

Aerorand, Mpumalanga

Kairos Home

"Mall is near and easy to reached."

Marloth Park, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Marloth Park always delivers when it comes to wildlife."

Marloth Park, Mpumalanga

Bosplasie

"Marlothpark is fantasties en mooi skoon, veilige en 'n wonderlike familievakansiebestemming. Baie diere te sien en rustig en stil."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Pragtige plek en dis maklik om jou weg daar te vind."

Panorama Route, Mpumalanga

LoerieRoepEstate - Mountainview Accomodation

"We took a drive out to the village in the mist, Kaapsehoop, beautiful mountain drive through forests with great viewpoints. We even saw some of the wild horses the area is famous for. Kaapsehoop is such a lovely place, we wandered around looking at all the little shops and ended up having a great lunch at Bohemian Groove cafe, where on weekends they have live music. "

Marloth Park, Mpumalanga

Klein Huisie

"Vir bosmense is dit die beste plek ooit."

Marloth Park, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"Hek by grondpad se ingang netjies maak. Rommel lê orals by die hek. Restaurant by rivier baie lekker!"

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Copper Leaf Cottage

"Nelspruit brei tans uit en word al hoe gewilder as toeristebestemming, dit is naby die wildtuin, en ander toeristeplekke."

Aerorand, Mpumalanga

Revenir

"Rustige gedeelte in Middelburg, lekker naby aan eetplekke en die mall. "

Waterval Boven, Mpumalanga

Luilekker Guest House

"Pragtig, tolhek is net belaglik duur."

Skukuza, Mpumalanga

SANParks Skukuza Rest Camp

"The restaurant was very good."

Witbank, Mpumalanga

Rock Art Guest House

"Bedompig, rokerig, baie en hoë spoedwalle. Stopstrate en verkeersligte word gereeld verontagsaam deur verbruikers."

Page
Page 124 - Showing 3691 to 3720
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers