Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.

Sonheuwel, Mpumalanga

9 on Juanita

"Baie mooi en veilige area."

Marloth Park, Mpumalanga

'NdaBushi

"Marloth Park has a little something for everyone, no matter what age group. Really is our Home away from Home."

Malelane, Mpumalanga

Selati 103 Guest Cottages

"Rustig, pragtige omgewing."

Middelburg, Mpumalanga

Lamor Guest House

"Lieflike netjiese en vooruitstrewende dorp, 'n sprankie inspirasie op die platteland."

Sabie, Mpumalanga

Bergsig Sabie Self-Catering

"Ongelukkig laat die toestand van die strate en paaie veel te wense oor."

Hazyview, Mpumalanga

Sabi River Guesthouse

"Baie interessante dinge om te doen in die omgewing."

Dullstroom, Mpumalanga

Mahanaim

"Die whiskey tasting is 'n moet!"

Marloth Park, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Ek boek altyd in Marlothpark en is mal oor Marlothpark."

Kaapsehoop, Mpumalanga

The Blue Swallow

"'n Lieflike bestemming met 'n rustigheid wat goed is vir die siel."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Bohemian Garden Cottages

"Lieflike kunsdorpie. Perde 'n onvergeetlike ervaring. So mooi om te sien en beleef. Was hier tydens Wild Horse Festival. 'n Moet om te beleef. Baie vriendelike mense in dorp. "

Marloth Park, Mpumalanga

Maphupho Yemali

"Heerlike plek om te gaan rus. Mens hoef eintlik glad nie rond te ry nie, want diere kom kuier by die huise. Die grondpaaie is net sekere plekke baie sleg vir lae voertuie."

Marloth Park, Mpumalanga

The Promised Land

"Best place for a breakaway."

Marloth Park, Mpumalanga

Big Tuskers Bush Camp

"Ons is mal oor Marlothpark."

Marloth Park, Mpumalanga

Fever Tree

"Marlothpark is die ideale bestemming vir individue wat graag diere wil sien, soos rooibokke en sebras, maar leeus en olifante ens. kan in die Krugerwildtuin langs die Krokodilrivier gesien word sonder om kilometers ver saam met 'n besige jongspan in die kar te ry."

Kiepersol, Mpumalanga

Haus Kopatsch

"Nice and central to the park and it was very pretty."

Sonheuwel, Mpumalanga

Delicious Monster and SterJasmyn

"Close to many places and very nice neighbourhood. "

Graskop, Mpumalanga

Log Cabin & Settlers Village

"Vermy die deel rondom Spar op 'n Saterdagmiddag. Taxi's parkeer die strate toe en hordes mense sit en drink op die sypaadjie. Daardie deel van die dorp voel baie onveilig. "

Malelane, Mpumalanga

Paradise Creek

"Brandstofverskaffers se toilette skoon en netjies. Diens flink. Lekker koffie and pasteie. Heerlike vars vrugte (Caltex). Ons het al 'n paar keer bande vervang (beskadig in wildtuin). Diens flink en professioneel. Ook mooi winkelsentrum."

Marloth Park, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"Baie beslis 'n vakansieplekkie vir die wat net will chill en regtig om te gaan rus."

Marloth Park, Mpumalanga

Tau Self-catering House

"Die beste bosveld vakansieplek."

Marloth Park, Mpumalanga

The Tortoise Shell

"Amazing interaction with wildlife."

Marloth Park, Mpumalanga

Marloth Getaway

"Sal beslis weer kom kuier, veral met voordeel van besigtiging van diere in Kruger Wildtuin vanuit Marlothpark."

Marloth Park, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Heerlike plek, maar van die winkels, venues en aktiwiteite is buitensporig duur vir plaaslike toeriste. "

Marloth Park, Mpumalanga

Phumangeni Marloth Park

"Baie mooi en baie netjies en mens kry als wat jy soek. Die winkels en slaghuis is ook baie netjies, Marlothpark sal ons vir seker weer sien dit was ons eerste keer in die park."

Marloth Park, Mpumalanga

Umvangazi Rest

"Dis 'n plek vir beide tipe reisigers. Die wat verkies in die park te bly. Bied selfs kerkdienste op Sondae. Ook die wat vakansiebesienswaardighede will gaan sien. Beide Komatipoort en Malalane behoort aan almal se behoeftes te voorsien, gholf ingesluit."

Hazyview, Mpumalanga

Hazyview Cabanas

"Excellent service and safe."

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"One gets the sense that Dullstroom is a pleasant, pretty place to visit, but the hawkers are a bit aggressive, a problem noted in Hazy View and Pilgrim's Rest too. Perhaps there could be an attractive outdoor market area that could better accommodate them."

Hazyview, Mpumalanga

Rissington Inn

"It is the nearest place to Krugerpark to stay outside the park for a good price."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Dis 'n baie lekker plek nabygeleë aan watervalle en ander goed om te doen. Ook naby aan die Krugerwildtuin. "

Barberton, Mpumalanga

Eagle's Nest

"Ek hou nie van Baberton nie, was vir werk daar."

Page
Page 125 - Showing 3721 to 3750
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers