Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6002 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Spoorsnyertjie

"Die paaie kort 'n skraap, want nie alle mense ry 4x4's nie. "

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"Hazyview is besig, baie verkeer en mense; middedorp beslis nie toeristebestemming nie."

Marloth Park, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"Ek gaan gereeld soontoe, maar was erg geskok oor die toestande van die grondpaaie wat eens baie goed was. Ek het met my gewone motor soos altyd daarheen gegaan, maar het my motor lelik beskadig oor die swak toestande van die grondpaaie na uitkykpunte toe en langs die rivier af. Dit was regtig 'n groot afsitpunt. Lionsspruit se eie wildtuin se paaie nog erger. Geen kar kan daar ry behalwe 4x4 voertuie nie. Ek is nie gesê die paaie lyk so sleg en hulle laat jou ingaan net om vinnig om te draai en uit te kom. Dit is baie swak van Marloth Park. "

Sabie, Mpumalanga

Thandamanzi Self-catering

"Die dorp is sentraal geleë in 'n mooi omgewing en mens kan maklik vir daguitstappies na verskillende plekke uitry."

Middelburg, Mpumalanga

Lamor Guest House

"They need for more entertainment facilities for travellers positive interest."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Te veel om in een naweek te sien. Sal beslis teruggaan."

Marloth Park, Mpumalanga

Marloth Park Hippo House

"Marloth Park was great. The River front on the Kruger Park was amazing. No need to go to Kruger every day as it was much nicer walking along the river seeing the animals than driving in the car all day."

Sonheuwel, Mpumalanga

Be Our Guest

"Gerieflik geleë. Rustige area."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

LoerieRoepEstate - Mountainview Accomodation

"Oulike dorpie en veral die Innibos wat hul elke jaar hou."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"Pragtig vernuwe met 'n mall en lekker eetplekke!"

Marloth Park, Mpumalanga

Zazu Cottage

"Rustig met maklik toegang tot die Krugerwildtuin."

Dullstroom, Mpumalanga

Stone-Fly Guesthouse

"Mis al die ou winkels. Te veel beeldjies, ens. Restaurante en pubs was lekker. Sekere plekke baie duur."

Lydenburg, Mpumalanga

Akabeko Boutique Hotel

"The town was not as I remembered it from 15 years ago. The roads is falling apart, and half of the traffic consists of heavy transport vehicles and trucks. Still the staff in the shops was very friendly and helpful. The citizen of the town made us feel welcome everyday. "

Dullstroom, Mpumalanga

Lawrenny @ Blue Crane Farm

"Aangename dorpie. Lui-lekker en ontspanne."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge

"Al rede hoekom ek nie 'n 5 ster gee nie is dat dit baie besig is in die suide. Veral van Skukuza tot Onder Sabie waar ongelooflik baie diere voorkom. Alhoewel die wildbesigtigings voertuie die aantal voertuie in die Kruger verminder, is hulle gewoonlik eerste op die toneel omdat hulle in radio verbinding is. Hierdie voertuie is baie hoog en die gewone voertuie kan dan nie so goed sien nie. Met die laaste besoek het ek darem gesien dat hulle ander mense in gedagte hou as hulle stop. In die verlede het hulle net ingedruk en voor almal gestaan vir lang tye."

Dullstroom, Mpumalanga

The Rose Cottage B&B

"Bird of Prey rehabilitasie sentrum is 'n moet om te besoek. Die dorpie is baie stil tydens die week en na 5 kry mens skaars 'n restaurant oop."

White River, Mpumalanga

Karula Hotel

"It is very central, with Nelspruit, the KNP, Sabie, etc. all within easy reach."

Mpumalanga

Dubula Mangi Safari Lodge

"There is a lot to do in Mpumalanga, I will go back for a non-business visit."

Marloth Park, Mpumalanga

My Bushhouse

"We were not advised that the electricity was prepaid, so when it ran out at 6:00 on Wednesday morning, we thought it was a general power failure. We were only contacted hours later, whilst in the Kruger Park, that our meter "must just about be running low" and then sent the meter code. In the meantime, there had been no power for the 10 hours we were out."

Dullstroom, Mpumalanga

Fox & Squirrel

"Absoluut mal oor Dullstroom."

Marloth Park, Mpumalanga

3875 Eagle

"Baie gerieflik en naby aan Krugerwildtuin vir dagbesoeke."

Hazyview, Mpumalanga

Idle & Wild

"Ons geniet Hazyview en vind die nuwe winkelsentrum 'n groot aanwins."

Marloth Park, Mpumalanga

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Alternatief vir Krugerwildtuin wat aangrensend is. Daar is dagritte na Krugerwildtuin."

Page
Page 150 - Showing 4471 to 4500
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers