Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
85 Ehmke"In the vicinity you find Kaapsehoop with hiking trails, Adam's Calendar, and Kruger National Park."
"Marloth Park is fantastic. It has the peacefulness and tranquillity one needs and has the feeling of being in the park."
"The place is very good and easy to Kruger National Park and around view place. I will stay here again when I go to Kruger park next year."
"Referring to restaurants - maybe re-look open and closing times. One restaurant opened at 18:00 only and was closed Thursday and Friday night. The other one close at 17:30. Luckily we found Devine Foods but unfortunately only heard of them the last day - excellent food, view with the most friendly people. The town itself - not to tidy especially the Spar area."
"Ek was verras dat die winkels so vroeg toemaak. Die vulstasie was gesluit toe ons 17:30 die Sondagmiddag daar opdaag."
"Ongelooflike vriendelike mense van die petroljoggies tot die oordbestuurder. Heerlik geëet by die treinrestaurant."
"The Mayfly restaurant's food was delicious and has a warm, welcoming atmosphere. The Bird's Prey Rehab's demonstrations and feedings are a must to experience!"
"Bird of Prey sentrum is 'n moet om te beleef. Wild about whiskey is iets uniek. Poacher is beslis my gunsteling kroeg."
"Naby baie besienswaardighede. Ons kon op een dag na Gods Window gaan en in Graskop pannekoek eet. Dan was daar nog tyd vir 'n laatmiddag rit deur die Wildtuin. "
"Ons sien dit as 'n ideale plek op pad na die Kruger Wildtuin. "
"Ons was in die eerste helfte van die week daar, en ongelukkig was baie van die winkels en stalletjies toe. Gevolglik kon ons nie als sien wat te siene is nie. Ons sal wel weer in die toekoms teruggaan! Die mense is oor die algemeen vreeslik vriendelik en behulpsaam, wat ons baie tuis laat voel het in die dorp. Ons het die mooiste horlosies gekoop, het heerlik gaan whiskey proe en ook ongelooflike lekker forel te ete gekry!"
"Jammer al die natuurbesoekpunte het nou 'n kostefaktor by. Gelukkig is dit in die meeste gevalle nog steeds bekostigbaar. Dit bly 'n pragtige wêreld en is gerieflik om vandaar ook die Krugerpark te besoek."
"Wanneer jy wil ontspan en rustigheid wil beleef dan is hierdie die plek om te wees."
"Ons het lekker gerus, hoef glad nie te gery het nie. Kon heerlik op die stoep sit en die diere geniet."
"My eerste besoek, maar ons kom spoedig weer terug. Ek sal Hazyview die basis vir 'n langer verblyf maak op ons volgende besoek."
"Watervalle in die omgewing is pragtig. Veral Lone Creek-valle en Graskop Lift Co maak die mooi plekke ook toeganklik vir mense wat nie so ver kan loop/klim nie."
"Dit is 'n mooi stukkie aarde maar die mens moet ongelukkig baie betaal om al die asemrowende plekke te sien."
"Die personeel by die ingang hek het nie hulle werk gedoen met ons aankoms nie en eers 2 dae na die tyd agter gekom ons het nie 'n plakkertjie op die voertuig se ruit nie, moes toe eers inteken en hulle was baie ongeskik dink die personeel moet aangespreek word."