Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6062 reviews.

White River, Mpumalanga

The Whistling Duck Nest

"Pragtige dorp en gawe mense."

Aerorand, Mpumalanga

Pride Rock Accommodation

"Ons sal weer daar tuisgaan."

West Acres, Mpumalanga

Magisha Guest House

"Die omgewing is nie baie goed nie."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Mountainview Guesthouse

"'n Plek waar jy baie kan doen en sien."

Marloth Park, Mpumalanga

Phumangeni Marloth Park

"Lieflike plek. 'n Groot pluspunt omdat die huise nie te na aan mekaar gebou is nie. Mens voel werklik of jy in die bos is. Die natuur en wild is op jou voorstoep."

Marloth Park, Mpumalanga

Kudu's Rus

"Marlothpark stel nie teleur nie. Dis 'n ideale wegbreek kans in die natuur. Kan nie vir beter gevra het."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Pragtig en uitsonderlik."

Marloth Park, Mpumalanga

Oppidraai

"Vind Marlothpark oorontwikkel. Daar is te veel gastehuise, wat te veel mense trek. Dit is wel aangenaam buite seisoen. Tydens stil tye, nie oor naweke. Ons hoofdoel was om dit as verblyf te gebruik om Krugerwildtuin te besoek."

White River, Mpumalanga

Sophia's Cottage

"Baie lekker eetplekke."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Kattekwaad Accommodation

"Meer verskeidenheid van eetplekke sal gunstig wees."

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"Mooi winkeltjies en goeie eetplekke!"

Sabie, Mpumalanga

Gunyatoo Trout Farm and Lodge

"Love Sabie-area. Lots to see on the Panorama Routes, stunning places and a must see if never seen before!"

Marloth Park, Mpumalanga

Magani Ridge

"Rustige omgewing naby die Wildtuin."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"'n Heerlike dorpie, skoon en mooi!"

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Almar View Guest House

"Nelspruit is in the lowveld and has beautiful mountains, plantations, and well maintained roads. The town is also clean."

Kruger National Park South, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge

"Zowel in avondsafari als dagsafari de Big 5 gezien. Geweldig met een super Ranger!"

Hazyview, Mpumalanga

Tatenda Guesthouse

"Perry’s Bridge is 'n toeriste hawe, met al die aantrekkings naby vanaf dié middelpunt. Met die uitbreiding van winkelsentrums is dit 'n one-stop vir Kruger kuiers en avontuurlustiges! Ons kinders het die Reptiel Park as hoogtepunt uitgesonder, met hulpvaardige en kennisryke personeel. Dit was heerlik!"

Marloth Park, Mpumalanga

Marloth Park Hippo House

"Ongelooflik pragtig. Ek sal weer en weer en weer kom kuier!"

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Nice place to tour and see nature."

Marloth Park, Mpumalanga

Oppidraai

"Vra julle sekuriteits personeel om vriendeliker te wees."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Baie teleurgesteld in Graskop. Die dorp self is vuil. Ek was jare terug daar en dit het baie agteruit gegaan. Daar is nie regtig restaurante nie en alles maak vroeg toe en is ongelooflik duur! Was in 'n winkeltjie wat oudhede verkoop het, die dame wat daar gewerk het was so ongeskik, sy het ons baie onwelkom laat voel. Ek voel net daar word "gecater" vir die uitlanders en nie die Suid-Afrikaners nie."

Dullstroom, Mpumalanga

Galashiels

"Baie oulike winkels, kafees en restaurante."

Hazyview, Mpumalanga

Kiaat Bungalows - Tree House

"Die pad na Graskop is baie swak."

Marloth Park, Mpumalanga

Lion King 3953

"Lekker rustige omgewing, baie bly die slaghuis is nou agtermekaar."

Sabie, Mpumalanga

Chillin Thyme

"Sprokiesmooi natuur. Daar kan beslis aandag gegee word aan die paaie in Sabie, veral Ou Lydenburg-weg."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Wokini Guest House & Game Farm

"Baie gewild en besig oor die Innibos tydperk."

Marloth Park, Mpumalanga

Impala Cottage

"Moet glad nie hout koop by die hek nie!"

Page
Page 148 - Showing 4411 to 4440
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers