Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.
"Sal sê hulle moet meer toeriste-aantreklikhede daar aanbring, want op die staduim is dit net 'n dorpie en dit het nie veel aantrekkingskrag nie. Vind geen baat daar nie. "
"What a beautiful part of Nelspruit. The birds are spectacular and it feels as if you are near the wild."
"Dullstroom as dorp het in die afgelope agt jaar baie agteruitgegaan, maar dit bly steeds 'n goeie bestemming vir 'n vinnige wegbreek."
"The whole area is one of beauty and it was great to be back after 25 years."
"Het al my verwagtinge oortref. Sal vir seker weer Kaapsehoop besoek. 'n Ongelooflike ervaring."
"Maak asb. net seker dat daar nie te veel huise in Marloth Park gebou word nie. Dit voel of daar te veel huise gebou word en daarmeesaam die bos-gevoel verminder."
"Marloth is ‘n rustige, bestemming in die bos waar wild op jou stoep kom kuier!"
"Up the security at the entrance. Make transport and security available to the waterfall. Thanks."
"Getting better compared to 4 years ago. Safety seems to be no issue anymore. Graskop is central and ideally located to all the tourist spots."
"Lekker eetplekke en verblyf. Die pad vanaf Dullstroom na The Valley of the Rainbow is baie sleg. Gelukkig het ons 'n 4x4 gery."
"Best of both good restaurants and food and also convenience stores as well as being in the bush."
"Het baie lekker gebly. Baie mooi area tussen die bome en jy sien wild ook soos jy deur die park ry."
"Ons geniet Marloth Park vreeslik en dit is altyd lekker om terug te gaan."