Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6186 reviews.
"Ons gasheer was baie hulpvaardig en baie vriendelik! Werklik 'n plek om by te bly!"
"Het self voorheen voltyds daar gewoon en gaan hou nog steeds vakansie daar. Baie lekker plek om te rus."
"I suggest a relaxed stroll along the main road to enjoy the atmosphere and shopping."
"The shopping is great with a super Checkers store .The roads were terrible full of pot holes on the Sabie Road. The Entrance to Kruger Park was approximately 15 minutes drive."
"Moenie die watetvalle mis nie, Hazyview het meer as wat 'n mens nodig het."
White River Country Estate, Mpumalanga
Pinehurst Place"Baie netjiese plek, toegang tot die estate se geriewe is 'n pluspunt! Gholf, tennis, swembad, muurbal ens."
"Oor algemeen 'n baie aangename toeristebestemming, daar moet miskien net gedink word om meer eetplekke na 17:00 oop te hou."
"Sal sê hulle moet meer toeriste-aantreklikhede daar aanbring, want op die staduim is dit net 'n dorpie en dit het nie veel aantrekkingskrag nie. Vind geen baat daar nie. "
"What a beautiful part of Nelspruit. The birds are spectacular and it feels as if you are near the wild."
"Dullstroom as dorp het in die afgelope agt jaar baie agteruitgegaan, maar dit bly steeds 'n goeie bestemming vir 'n vinnige wegbreek."
"The whole area is one of beauty and it was great to be back after 25 years."
"Het al my verwagtinge oortref. Sal vir seker weer Kaapsehoop besoek. 'n Ongelooflike ervaring."
"Maak asb. net seker dat daar nie te veel huise in Marloth Park gebou word nie. Dit voel of daar te veel huise gebou word en daarmeesaam die bos-gevoel verminder."
"Marloth is ‘n rustige, bestemming in die bos waar wild op jou stoep kom kuier!"
"Up the security at the entrance. Make transport and security available to the waterfall. Thanks."