Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Kaapsehoop, Mpumalanga

Angels Mist Guest House

"Lovely little town. Refreshing, beautiful and relaxing."

Marlothpark, Mpumalanga

Die Hartbeeshuisie

"Het naast gelegen Lionspruit Park is eigenlijk niet geschikt voor gewone auto's. De paden zijn erg ruw en het is beter om een hogere auto te hebben. Wegens de droogte zijn er veel dieren verplaatst omdat er niet genoeg eten is voor hen."

Graskop, Mpumalanga

Monia

"Graskop is baie sentraal en ideaal om te bly as jy die besienswaardighede in die Laeveld en nabygeleë Limpopo wil besoek."

Marlothpark, Mpumalanga

3875 Eagle

"Die park is reg teen die Kruger heining geleë en die Krokodilrivier met sy seekoeie en krokodille kan vandaar af gesien word. Die ingang na die Krugerpark deur die Krokodilrivierhek is ook net om die draai en ideaal om vanaf die suidekant die Kruger te besigtig. Maak net seker dat genoeg muskietafweermiddels ingepak word want die muskiete is nogals lastig na sonsondergang. "

Hectorspruit, Mpumalanga

Gecko Cottages

"Ons eerste besoek aan Hectorspruit. Mooi natuurlike omgewing met baie landbou-aktiwiteite."

Sabie, Mpumalanga

Sabie River Camp

"Altyd 'n aangename ondervinding om daarna toe te gaan."

Dullstroom, Mpumalanga

Woolly Bugger Farm

"Skoon, netjiese dorp."

Sonheuwel, Mpumalanga

9 on Juanita

"Baie goeie ligging en netjies!"

Dullstroom, Mpumalanga

Fairstream Selfcatering Guesthouse

"Die Clarens van die Oos-Transvaal. Nice plekkie."

Sabie, Mpumalanga

Misty Mountain

"Pragtige, idilliese plekkie."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Fantastic location, great scenery, lovely places to eat."

Marlothpark, Mpumalanga

Nextdoor Kruger

"A new discovery for me, I will visit again, this time with friends."

Marlothpark, Mpumalanga

Jackalberry Ridge - Dream Resorts

"Baie skoon, netjies en goed onderhou."

Hectorspruit, Mpumalanga

Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger

"Die dorp is baie kleiner as waaraan ons gewoond is. Die nodige kruideniersware en brandstof is te kry. Meer as dit het 'n mens nie regtig in die bosveld nodig nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Die Hartbeeshuisie

"Rustig en mooi met heelwat diere. Lekker stapplek. "

West Acres, Mpumalanga

Dome Home Accommodation

"Geen probleem gehad om inkopies te doen nie. Daar is winkelsentrums om van te kies en te keur."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop is a great town."

Marlothpark, Mpumalanga

Crocodile Kruger Safari Lodge

"Bring baie ys en maak gereed vir die hitte. Pragtig!"

Sabie, Mpumalanga

Sabie Self-Catering Apartments

"Die Spar het 'n opgradering nodig."

Witrivier, Mpumalanga

KU DE TA B&B

"It's a wonderful, chilled place."

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Lekker omgewing met baie wild. Was lekker om met die fietse te kon ry. Daar kan wel bietjie aandag aan die grondpaaie gegee word. Ek sal weer gaan."

Secunda, Mpumalanga

Sunset View Lodge

"Die grasgroen grasvlaktes van die omgewing is vir 'n Vrystater 'n lus vir die oog!"

Witrivier, Mpumalanga

Sophia's Cottage

"Netjiese en pragtige plek met heerlike restaurante!"

Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Crocodile Bridge Safari Lodge

"Ek glo dit is 'n natuurliefhebber se paradys."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"Hazyview is 'n baie besige dorp, die omliggende natuur is asemrowend."

Dullstroom, Mpumalanga

Hartfell Farm

"Ons is mal oor Dullstroom!"

Sonheuwel, Mpumalanga

Bergsig Self-Catering

"Dit is 'n netjiese en skoon omgewing. Mooi uitsig vanaf die blyplek."

Marlothpark, Mpumalanga

Big Tuskers Bush Camp

"Ek is gaande oor Marloth Park. Die rustigheid weg van die stadsgejaag is kos vir my siel. "

Hazyview, Mpumalanga

Kiaat Caravan Park

"Uitmuntende ervarings opgedoen - baie aktiwiteite om te doen en plekkies om te besoek."

Blad
Blad 189 - Wys 5641 tot 5670
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang