Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6133 resensies.

Dullstroom, Mpumalanga

Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate

"Dullstroom is a relaxing holiday destination."

Kiepersol, Mpumalanga

Mackers

"Die paaie in die omgewing moet opgegradeer word - vol slaggate. "

Malelane, Mpumalanga

Barnstormers Rest

"Ken nie eintlik die plek nie. Ry net daardeur op pad na die wildtuinhek. "

Sonheuwel, Mpumalanga

Birds Babble

"Ek sal enige tyd weer daar gaan bly."

Dullstroom, Mpumalanga

Mahanaim

"Sal weer en weer en weer soontoe gaan. "

Kiepersol, Mpumalanga

Villa Rostrata-on-Lake

"Nooit gehoor van die plek nie maar beslis 'n goeie bestemming. "

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge

"Toeriste aantreklikhede bietjie buitensporig duur."

Marlothpark, Mpumalanga

3875 Eagle

"As 'n mens nie wildtuin toe wil ry nie is daar baie te sien langs die Olifantsrivier of net om deur die park te ry en die diere te besigtig."

Marlothpark, Mpumalanga

Lidvubu Lodge

"Dis 'n baie lekker plek vir 'n wegbreek."

Marlothpark, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat

"Great plek. Kinders voel veilig. Op 'n stap- of fietstog kon jy leeus, olifante, seekoeie en baie ander goed sien. Tuis het die sebras en koedoes en vlakvarke ons vermaak. Ongelukkig was die giraffes by 'n ander partytjie."

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation

"Hou baie van Marloth Park, daar is reeds honderde toeriste wat die plek ken en gebruik. Dit is veral 'n goeie vertrekpunt na die Krugerwildtuin toe. "

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Baie besienswaardighede."

Hazyview, Mpumalanga

Kata Charis Lakeside Lodge

"Hazyview se winke sentrum bied alles aan wat 'n stad aanbied. Dis net baie besig. Vir diegene wat Krugerwildtuin besoek en die omliggende gebiede is Kata Charis goed geleë. "

Marlothpark, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Ek stel voor om miskien by die ingang na Marloth Park 'n tipe inligtingsbord op te sit, na wat daar is en al die omliggende besienswaardighede."

Dullstroom, Mpumalanga

StoneFly Cottages

"Dit was bietjie steurend dat baie van die winkels en restaurante toe is omdat dit nie naweek was nie. Ons het juis daar oorgebly om die toeriste winkeltjies te besoek en uit te eet. As Dullstroom net 'n bestemming vir naweke is, moet hulle dit so adverteer."

Marlothpark, Mpumalanga

3875 Eagle

"Marloth Park is goed geleë as verblyfopsie vir die Wildtuin. "

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Hezekiah Guest Farm

"Dis nog 'n lekker plek waar mens baie kan sien. Die HALLS plaasmark was bietjie teleurstellend. Duur produkte en nie veel om te bied nie. "

Malelane, Mpumalanga

Rio Vista Lodge

"Baie skoon dorp met geen rommel wat rondlê. Slaggate moet aandag kry."

Hazyview, Mpumalanga

Mountain Creek Lodge

"Dit is seker die mooiste deel van die asemrowende Laeveld. Die klimaat is fantasties. Ons is baie lief vir Hazyview."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Hippo Waterfront Lodge and Camping

"Wonderlike atmosfeer en die weer was fantasties. Sal enige tyd weer gaan."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Cottage

"Pragtige park met als wat jy nodig mag hê."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Crocodile Nest

"Ons is oud-Laevelders en het meer as 30 jaar in Witrivier gewoon. Lieflike plek met heerlike weer."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"As ek eendag groot is wil ek ook 'n plekkie in die son hê en dit sal Marloth Park wees."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Ek hoop hierdie dorpie bly so - dit is 'n heerlike reisigerservaring. "

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Ons het nog altyd in die Krugerwildtuin tuisgegaan, maar Marloth Park is nou ons toekonstige Bosveld-bestemming."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Bohemian Garden Cottages

"Dit is 'n pragtige plekkie met baie karakter."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Silver Mist Guest House

"Lovely town for hiking and birding. Wouldn't stay for longer than a weekend but so great to get away from the city. "

Blad
Blad 187 - Wys 5581 tot 5610
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang