Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6133 reviews.
"Naby genoeg aan Gauteng en ver genoeg om te voel jy kom weg van die stad se gejaag."
"Wat 'n wonderlike plek vir 'n langnaweek-wegbreek, goeie kos, koue bier, heerlike atmosfeer."
"Huisies is mooi onderhou en nie op mekaar nie. Die Krokodilrivier loop al langs die park en mense kan vir kms loop of ry en altyd iets by die water sien. Mense is vriendelik en vertel graag wat hulle gesien het en waar."
"Marloth Park is 'n awesome vakansieplek en rusplek - was nog nooit teleurgesteld nie!"
"Great town. If you need car help do not hesitate to stop at the local Midas. The manager there will soon have you on your way again."
"Marloth is die beste plek om vakansie te hou."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Hippo Waterfront Lodge and Camping"Echo grotte is 'n moet. Doen dan Panama roete 1 en 2."
"Dullstroom was nog altyd 'n interessante plek, ons het weer daar gestop op pad terug maar dit voel of die dorp bietjie verwaarloos het die afgelope 3 jaar."
"Sabie Brewing Company het baie goeie middagete voorsien, goeie diens en baie goeie kos, waarde vir geld."
"Gaan doen gerus die "Park run" Saterdagoggend om 08:00 by Glen Cullen net buite die dorp. "
"The area is well kept and so clean. The houses are quite unobtrusive and blend in with the bush. A path along the fence makes for an easy walk and you get the chance of spotting animals across the river. "
Kruger National Park South, Mpumalanga
Crocodile Bridge Safari Lodge"Alhoewel die suidelike deel van die Wildtuin baie droog op die oomblik is, is daar die bykomende voordeel dat die roofdiere nou fees vier. Tyd in die natuur bly altyd wonderlik."
"I love Sabie, I have been there 5 times so far, and I would keep going back, it is peaceful and the sights are beautiful."
"Effe vervelig. Ek sal nie langer as 'n naweek kan bly nie. Goeie bestemming vir hengelaars, maar te min te doen vir gewone mense. Gaan soontoe as jy wil niks doen nie en baie rus."
"Graskop is such a visitor friendly town! We spent hours exploring the local shops and enjoyed the many places to dine, especially for pancakes and Canimambo for dinner! Graskop was a great place to call home as we explored the surrounding waterfalls and natural wonders, before we ventured on to the Kruger National Park. I highly recommend staying at Havana Nights in Graskop for any traveller! "
"Lekker naweek-wegbreek, maar nie langer as dit nie. 'n Besoek aan die roofvoël-park en die vlieg-"show" moet beslis op jou program wees - 'n groot hoogtepunt. "
"Die atmosfeer van die dorpie, die rustigheid en wilde perde neem jou op 'n reis terug in tyd. Ons het die staproetes baie geniet."