Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.
"Mooiste klein dorpie. Moet nie net oornag nie, maar gaan stap na uitkykpunt."
"Altyd lekker, netjies en 'n bestemming om vir seker deel te maak van elke jaar se beplanning."
"Baie spesiale plek. Spesiale geskiedenis. Wilde perde. Goeie staproetes (kort), en 'n hansgat bobbejaan. Sal altyd teruggekeer soontoe."
"Hazyview is sentraal geleë om al die wonderlike bestemmings en avonture in die laeveld te kan besoek."
"Wonderlike, klein dorpie met pragtige natuurskoon en waterval. Een van ons gunsteling klein dorpies."
"Indien jy 'n rustige vakansie wil hê, is Marlothpark die ideale plek om vakansie te hou."
"Dit is 'n prentjiemooi omgewing en was lekker om deur die dorpie te beweeg en eetplekke is oulik."
"Na aan Nelspruit en sy winkelsentrums en uitstekende vertrekpunt om al die wonderlike omliggende natuurverskynsels te besigtig!"
"The roads are bad, but there has been a lot of rain which probably contributed. The views from many viewing points over the river are amazing."
"We had a pleasant stay, but the only problem was loadshedding. I understand that it's a national problem, but at 19h00 it's loadshedding, meaning there's nothing to do from 19h00. "
"Dit hang af wat jy wil doen! Ons het gholf gespeel by Highland Gate, so dis baie goed geleë!"
"Baie besienswaardighede in die omgewing rondom Marlothi Chalets - perfek geleë tussen die berge."
"Ons sal graag weer daarheen wil gaan, maar bv. voor die winkeltjies is daar mense wat sit en drink. Pragtige area."