Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 5990 reviews.

Marloth Park, Mpumalanga

Galago's Nest Bush Chalets

"Sal definitief ander aanbeveel om te gaan."

Hazyview, Mpumalanga

Thulamela Bed and Breakfast

"Paaie in die dorp is maar sleg, baie slaggate. Die dorpie self is okay. Die kompleks waar Topolinos en Pioneers grill is, was vir ons die hartklop van ons tyd in Hazyview."

Marloth Park, Mpumalanga

Hout Huisie

"Baie lekker gekuier in die rustige natuur, so baie diere gesien hier om die huisie dit was fantasties"

Marloth Park, Mpumalanga

Impala Cottage

"Marlothpark het baie besig geword en die mense respekteer nie die wild nie. Ons het 'snares' in die veld gekry en veiligheid in die park word 'n probleem. Daar's bouers heeldag. Die huise is naby aan die pad en 'n mens hoor ongelukkig die heeltyd karre. Daar is nie "bos" nie want daar's te veel huise. Daar's sekuriteit om elke draai."

Marloth Park, Mpumalanga

Escape @ Butterfly

"Baie goed ingerig, lekker restaurante en baie mooi wild gesien in Marlothpark self en by die rivier."

Panorama Route, Mpumalanga

Mount Sheba Rainforest Hotel and Resort

"Some of the facilities at the viewpoints were in terrible condition. At the Bourke's Luck Potholes we paid the most per person for an entry fee and the bathrooms and overall cleanliness were terrible. Also no one in the museum at all, just felt not looked after or cared for and we wondered what the entry fee charged is being used for. The natural beauty of the area and the route is so amazing and a must-see for international travelers and South African travelers itineraries and it would be a shame to see this change due to the neglect we observed."

Sabie, Mpumalanga

Oom Gawie se Plek

"Vir mense wat die natuur geniet is dit 'n absolute moet gaan. Al die mooi watervalle in en om Sabie."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Pensão Guest Lodge

"Nelspruit is a very nice town for a stop over to the Kruger Park."

Waterval Boven, Mpumalanga

Ease@Epa Valley Farm Stay

"Die natuur is pragtig, ongelukkig het die ekonomie sy tol ge-eis op die dorpie, maar baie vriendelike mense wat daar woon."

Sabie, Mpumalanga

49 on Main

"Sabie is a gem. It holds so much potential and is often overlooked. We enjoyed our stay in Sabie and prefer it over some other towns in the area. The locals are also very friendly. Had a great time here!"

White River, Mpumalanga

Heuglins

"Ons was huiwerig om in die omgewing te bly a.g.v. die negatiewe publisiteit oor Mpumalanga in die media. Ons het inkopies in die Lakeside-kompleks gedoen en was aangenaam verras oor hoe stil dit was. Daar was oorgenoeg parkering en dit was redelik maklik om so gou as moontlik deur die winkels te beweeg. Ons het redelik veilig gevoel."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Green Venus Guest House

"Pragtig dorpie. Verseker 'n plek om te besoek. Sal graag meer as een aand wou bly."

Marloth Park, Mpumalanga

Lidvubu Lodge

"Ongelooflik, rustig, voedsel vir jou siel."

Panorama Route, Mpumalanga

Dullstroom Country Cottages

"This was the most beautiful venue I have seen in a very long time. Photos do not even top this place. We had a blast and we got engaged at the beautiful waterfall and would most definitely be going back. "

Dullstroom, Mpumalanga

Rueby's Apartments

"Small, cozy town with a Seattle coffee, amazing."

Marloth Park, Mpumalanga

Kruger Maroela Lodge & Spa

"Restore everything that the fire burned."

Kiepersol, Mpumalanga

Swallows House

"It's a beautiful part of South Africa!"

Panorama Route, Mpumalanga

Panorama Guest Farm

"As gevol van die baie reën was die pad weggespoel."

Sabie, Mpumalanga

Misty Mountain

"Lekker sentraal."

Marloth Park, Mpumalanga

Huis Maroela

"We simply love Marloth Park. It is one of our favourite holiday destinations. Simply put - "Heaven is a place on earth - Marloth Park!""

Marloth Park, Mpumalanga

Kruger Loft

"Great place for family or even if you are just traveling with your partner."

Dullstroom, Mpumalanga

Critchley Hackle

"Lekker toerismedorpie. Bird of prey was definitely een van ons hoogtepunte gewees! Dullstroom is net verskriklik duur en pryse van alles is hemelshoog! Vat genoeg van alles saam by die huis! (Net 'n tip) Geen Spar en sulke winkels nie!"

Marloth Park, Mpumalanga

Maphupho Yemali

"Was nie een dag in die KNP gewees nie, maar het tog nog steeds 3 uit die groot 5 gesien. Die luiperdwyfie was pragtig. Ideale plek vir enigiemand wat van bos hou."

Graskop, Mpumalanga

Kloofsig Holiday Cottages

"Graskop is a great place to visit, would definitely go again."

Mkhondo, Mpumalanga

Bali Biasa

"Weens die geweldige gebruik van steenkooltrokke is die paaie van Delmas en deur na Paulpietersburg erg beskadig met honderde slaggate. Die paaie in die woongebied ook erg beskadig en plek-plek onrybaar."

Marloth Park, Mpumalanga

Lionsview Private Lodge - 4 Lions, 4 Sleeper

"Sekuriteit by die hek is glad nie op standaard nie. Spoed in die park is 'n probleem."

Dullstroom, Mpumalanga

Kliphuisjes

"Winkels se inhoud was teleurstellend en min. Gaan gereeld deur Dullstroom en die diens by verskillende restaurante by verskillende geleenthede was skokkend en sleg. Kelners weet nie hoe om goeie diens te lewer nie!"

Page
Page 24 - Showing 691 to 720
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers