Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6178 reviews.
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
9 on Juanita"Bietjie slaggate in die paaie maar nou ja, waar is daar nie? Mbombela is immers 10 000 keer netjieser as baie ander plekke wat ek al besoek het in SA."
"Now because of the rain the road to the house was bad, because using a small car like a Corolla. "
"Lekker dorpie en baie klein. Behalwe vir die restaurant, is daar nie veel te doen nie, maar kan 'n dagrit voorstel na Graskop-Sabie om die natuurskoon te beleef."
"Everyone was very friendly, restaurants were fine (we had to eat out a lot due to the state of the house), roads would have been a challenge in a low car, but fortunately, we had a 4x4."
"Die dorp het sy glans verloor - menige eetplekke is ook redelik duur. Swaarvoertuig verkeer deur die dorp doen ook afbreek aan die atmosfeer."
"Dullstroom is a great location, with many restaurants, shops, hiking and exploring opportunities - we loved it!"
"My partner and I had the most amazing experience. This was our perfect holiday destination, we will definitely come back soon! Everything was amazing. "
"Heerlike plek onder normale omstandighede met al die diere wat vrylik rondloop. Voel omtrent of mens in die Wildtuin is. Hierdie keer het die groot reëns en vloede dit moeilik gemaak met die grondpaaie wat redelik sleg verspoel het."
"Dit was 'n aangename verrassing, glad nie wat ons verwag het nie. Ongelooflik mooi."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
85 Ehmke"Verskeidenheid restaurante en opsie om te gaan fliek, maar die dorp is die moeite werd vir 'n naweek besoek."
"I'm a huge fan of Dullstroom, so I love going there. Not even the weather put a damper on my stay."
"This place was so amazing, very affordable. It’s great for families, and friends. Definitely going back again."
"Graskop was nog al die jare een van dié plekke in die land om te besoek. Die omliggende natuurskoon is ongelooflik."
"Unfortunately, Barberton is run-down due to the municipality not looking after anything. It has so much potential that it could be the next Cape Town."
"Gaan maar soos enige myndorpie in Suid-Afrika. Potholes, lang gras op sypaadjies ensovoorts."