Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Shebeth

"Sal dit aanbeveel, dit is altyd lekker om te gaan en te ontspan."

Marlothpark, Mpumalanga

Klein Paradys

"Absoluut 'n fantastiese bestemming."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

9 on Juanita

"Die deur na die laeveld."

Marlothpark, Mpumalanga

Marloth Getaway

"Marloth Park is an incredible travel destination, but although it's a wildlife sanctuary, I would recommend that the roads be better maintained, especially considering those who don't drive 4x4 or SUV vehicles."

Marlothpark, Mpumalanga

3487 Steenbok

"River viewing road currently rough due to weather."

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Marloth is altyd lekker om na toe te gaan"

Elandsvallei, Mpumalanga

Schoonspruit Falls

"Pragtige omgewing en veral die bergklimroetes in die omgewing waar ons al talle kere gaan klim het."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"Marloth Park is really looking a bit shabby unfortunately. The dirt roads were in a very poor condition, the town looks tired and untidy. However, its location so close to the Kruger gates makes for a very convenient location for a bush holiday."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Bush Ballads

"It was awesome. Management was so professional and helpful. Will not forget. Thank you."

Marlothpark, Mpumalanga

Bosbok Chalets

"Ons is baie lief vir Marloth. Gaan baie soentoe om vir 'n naweek weg te kom."

Marlothpark, Mpumalanga

Visarend's Roep

"Vreeslike lekker plek. Hul kan gerus iets doen aan die paaie wat 'n mens moet ry - dis vol gate en slote."

Dullstroom, Mpumalanga

The Browns' - Luxury Suites

"Wonderlike dorpie. Daar is so baie om te sien en te koop en die restaurante is tops."

Marlothpark, Mpumalanga

Martys Place

"Sal dit altyd aanbeveel."

Marlothpark, Mpumalanga

Kudus Crest Bush Retreat

"Was ons eerste keer daar. Sal graag weer wil gaan, maar dié keer om rustig te verkeer in Marloth Park, i.p.v. net oornag."

Pelgrimsrus, Mpumalanga

Mona Cottage

"Die dorpie is goed onderhou en baie rustig. Die dorpie se toerisme trek baie swaar en het nog nie herstel na Covid nie. Alhoewel ons die rustigheid baie geniet het, hoop ek dat mense weer die dorp sal besoek. Die mense is hartlik en minsaam, dis so veilig as wat dit kan wees in Suid Afrika en die water in die dorpskrane is skoon fonteinwater."

Witrivier, Mpumalanga

Stille Woning Guest House

"Baie netjiese en skoon dorp. Was aangenaam verras."

Sabie, Mpumalanga

Floreat Riverside Lodge

"Goeie basis vanwaar alles gesien kan word."

Marlothpark, Mpumalanga

Thutlwa

"Marloth is 'n belewenis. Diere is pragtig. Natuur is asemrowend."

Marlothpark, Mpumalanga

Royale Marlothi Safari Lodge

"Goeie oornagplek op pad Mozambique toe of op pad terug."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

9 on Juanita

"Dis die vertrekpunt na alles in die Laeveld - Krugerpark, watervalle in Sabie, Graskop, Misty Mountain, ens."

Marlothpark, Mpumalanga

Bush and Gables House

"Please warn guests on the website about lions and cheetahs on the loose."

Panoramaroete, Mpumalanga

Kokiville Homestead - School Bus Living

"The area is truly spectacular, especially following all of the recent rainfall. I believe every South African should experience the beauty that our country has to offer. How else can we brag about it to non-South Africans. "

Sabie, Mpumalanga

Merry Pebbles Resort

"Juweeldorp van die Laeveld kort regtig maar aandag, veral die paaie."

Dullstroom, Mpumalanga

Olive Bumble

"Almal is vriendelik en ek het baie veilig gevoel. Dorp is baie skoon."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Mooi met lekkerste restaurante."

Dullstroom, Mpumalanga

Cpirit Country Haven Dullstroom

"Baie mooi dorpie. Vriendelike mense."

Marlothpark, Mpumalanga

Hippoholiday

"Natuurprag by jou voordeur en die heeltyd om jou. Beslis 'n aanbeveling vir die natuurkind of as jy en jou mense uit die gejaag en geraas van elke dag se werkslewe net wil vrede vind in God se handewerk. Rustigheid vir jou siel."

Hazyview, Mpumalanga

Hazyview Adventure Backpackers

"Pragtige plekke om te besoek, ek stel voor Shiloh Coffee vir baie lekker wafels en koffie, Abies Pub as jy wil kuier of die pub by backpackers."

Blad
Blad 21 - Wys 601 tot 630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang