Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.

Middelburg, Mpumalanga

Aero Lodge

"It is a welcome stopover to and from Kruger Park."

Delmas, Mpumalanga

Arabelle Guesthouse

"Die huise, skool en Spur is alles goed, maar die paaie."

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Was baie besig en straatverkopers is lastig."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Percy Perfect

"The town is much cleaner than what we get in Gauteng."

Marlothpark, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat

"Ons gaan nie weer Marloth besoek nie. Dis ver om te ry en die ervaring is baie reel georiënteerd. Daar is baie ontwikkelinge met geraas en kontrakwerkers. Verseker nie meer 'n stil wegbreek bestemming nie. Die restaurant, drankwinkel en winkel was 'n ligpunt."

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Best place to visit."

Barberton, Mpumalanga

Bubez Guesthouse

"Barberton is pragtig met warm sub-tropiese klimaat met baie besienswaardighede."

Dullstroom, Mpumalanga

Old Transvaal Inn

"Great place to relax and to unwind from the jhb city stress that we face daily!"

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Lekker wild. Kameelperd het voor my kar verbygeloop toe ek kruideniers gaan koop het. Na aan die natuur."

Marlothpark, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"Die grondpaaie is baie verweer en is nie aanbeveel vir standard hoogte motors nie, net bakkies of SUV's. Die Curio winkels is belaglik duur en het nie 'n groot verskeidenheid nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Behalwe dat die reën seisoen nog moet begin kan duidelik opgemerk word dat die reserwe totaal oorbewei is, daar is net teveel diere, daar is absoluut geen gras nie. Ek merk dat talle inwoners die diere voer en nie net water gee nie. Die grondpaaie word duidelik nie geskraap nie, duidelik omdat ons reën seisoen nog glad nie begin het nie. So ek weet nie of ek regtig weer daar sal akkommodasie soek nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Oppidraai

"Too many contractor-and domestic workers walking around at night."

Sabie, Mpumalanga

Eagle Creek Lodge

"It's a very beautiful town with a lot of attractions. I will recommend it to any tourist."

Hazyview, Mpumalanga

Thulamela Bed and Breakfast

"Moen nooit maandeinde gaan ni,e baie besig die dorp self en bly uit die mall uit."

Secunda, Mpumalanga

Hotel @ Secunda

"Was by Stoepstories vir Riaan Benade se show. Baie lekker kuierplek."

Ermelo, Mpumalanga

Amandla Guest House

"Pragtige dorp en met die nuwe Merino Mall beslis die moeite werd om winkels te besoek in 'n veilige omgewing."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Loft

"Very beautiful indeed."

Delmas, Mpumalanga

Arabelle Guesthouse

"Visiting the town was a massive disappointment, the current status messed up all my good memories of the place. I really hope it will be restored to it’s former glory."

Ermelo, Mpumalanga

Green Thumb Farm Stay

"Mooi omgewing, maar pasop vir die slaggate!"

Marlothpark, Mpumalanga

Mopani Villa

"Kan nie wag om weer te kom nie!"

Wild Frontier, Mpumalanga

SANParks Malelane Rest Camp

"Definitief die moeite werd om te gaan besoek. Goeie ligging as jy vroegdag al in wildtuin wil ingaan. Baie diere in daardie area."

Wild Frontier, Mpumalanga

Elephant Walk Retreat

"Dit is 'n heerlike plek om net rustig te sit en die natuur ten volle te geniet."

Hazyview, Mpumalanga

Thulamela Bed and Breakfast

"Dit is 'n baie goeie area as jy die natuur wil geniet."

Marlothpark, Mpumalanga

Self-Catering Cottage

"Dit was ons eerste keer daar, maar beslis nie die laaste keer nie."

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Lekker naby die Wildtuin, en mens kan alles in die dorp kry wat jy soek."

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang