Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5990 resensies.
"Definitief die moeite werd om te gaan besoek. Goeie ligging as jy vroegdag al in wildtuin wil ingaan. Baie diere in daardie area."
"Dit is 'n heerlike plek om net rustig te sit en die natuur ten volle te geniet."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
9 on Juanita"Ons het die Sudwalagrotte besoek en dit terdeë geniet, definitief die stop werd. Vriendelike personeel en heerlike etes by die die restaurant."
"Marlothpark self voel nie vir my so veilig nie. Daar is baie mense wat net daar ronddwaal, maar ons verblyf was wel veilig omdat dit chalets was, mense het rondom ons gebly. Daar is ook heelwat bourommel wat op baie erwe rondle, maar weereens was ons verblyfplek skoon en netjies."
"No tourist information, potholed roads. The surroundings are beautiful but it is not effectively marketed."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Ella's Self-catering Unit"Robotte wat nie werk nie veroorsaak kongestie."