Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 5990 reviews.
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
9 on Juanita"There is lots to do but avoid the rural areas/unknown they could be dangerous."
"It is heaven on Earth, die Etopia van die bosveld en vir ons Suid Afrikaaners die klein paradys wat ons altyd soek. Asemrowende plek, hoop hulle kan die bespiegelinge oor die myn wat daar opgerig kan word in die kiem smoor."
"Dullstroom word baie besoek deur verskeie mense. Ons neem deel aan die TRAC N4 Rally al vir die laaste 4 jaar en sal vir seker volgende jaar weer daar wees!"
"Kaapsehoop is pragtig en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Maak net seker van die plek waar jy tuis gaan."
"Something must be done about the monkeys. They are very violent and they damaged my car."
"We had an awesome time. The animals were wonderful and our large family with children loved every moment of it. "
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Greenfields Cottage"Ek het lank in Mbombela gewoon en dit bly een van my gunsteling bestemmings."