Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6178 resensies.
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
9 on Juanita"Ons het die Sudwalagrotte besoek en dit terdeë geniet, definitief die stop werd. Vriendelike personeel en heerlike etes by die die restaurant."
"Marlothpark self voel nie vir my so veilig nie. Daar is baie mense wat net daar ronddwaal, maar ons verblyf was wel veilig omdat dit chalets was, mense het rondom ons gebly. Daar is ook heelwat bourommel wat op baie erwe rondle, maar weereens was ons verblyfplek skoon en netjies."
"No tourist information, potholed roads. The surroundings are beautiful but it is not effectively marketed."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Ella's Self-catering Unit"Robotte wat nie werk nie veroorsaak kongestie."
"Dullstroom bly 'n ongelooflike en besondere dorp. Ek sal weer en weer daar my tyd spandeer."