Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6164 reviews.
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
9 on Juanita"Ons het die Sudwalagrotte besoek en dit terdeë geniet, definitief die stop werd. Vriendelike personeel en heerlike etes by die die restaurant."
"Marlothpark self voel nie vir my so veilig nie. Daar is baie mense wat net daar ronddwaal, maar ons verblyf was wel veilig omdat dit chalets was, mense het rondom ons gebly. Daar is ook heelwat bourommel wat op baie erwe rondle, maar weereens was ons verblyfplek skoon en netjies."
"No tourist information, potholed roads. The surroundings are beautiful but it is not effectively marketed."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Ella's Self-catering Unit"Robotte wat nie werk nie veroorsaak kongestie."
"Dullstroom bly 'n ongelooflike en besondere dorp. Ek sal weer en weer daar my tyd spandeer."
"Ons hou baie van Marlothpark. Dit was ons eerste besoek daar. Sal beslis weer soontoe gaan. Ons het gebruik gemaak van die amazing restaurant en het heerlik daar geëet. Die uitsig daar is ongelooflik met die mooiste sonsondergang. Vriendelike personeel en lekker kos! Die grondpaaie in Marloth kan beslis aandag kry! Ons het baie lekker ontspan daar en veilig gevoel."
"Dankie dat die eienaar die watertekort dadelik aangespreek was. Eienaar het selfs warm water voorsien. Die hele oord het 'n watertekort gehad."