Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6188 resensies.

Hazyview, Mpumalanga

Tranquil Nest

"Hazyview is a nice place with nature."

Graskop, Mpumalanga

Le Soleil

"Beautiful scenery."

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Sentraal en naby Kruger."

Marlothpark, Mpumalanga

Marloth Bush Retreat

"Dis 'n moet op elke natuurliefhebber se lysie."

Dullstroom, Mpumalanga

DullVino First House

"Tranquil little town. Great venue."

Dullstroom, Mpumalanga

Rueby's Apartments

"Baie van die eetplekke se diens kort werk. Ons het twee plekke gekry wat besonders was (Katinkas en die Coachman), hulle kos was baie lekker en diens uitstekend. Die Bird of Prey Sanctuary is ook 'n moet."

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Dit is baie jammer dat die toestand van die paaie na en van Dullstroom so swak is. Die omgewing is baie mooi. Dit lyk na 'n lekker toerismebestemming."

Sabie, Mpumalanga

Misty Mountain

"Ons het net deur Sabie gery, nie gestop nie, maar baie nuwe eetplekke en dinge wat aanloklik gelyk het!"

Marlothpark, Mpumalanga

South Post at Kruger

"As jy bang is vir wilde diere, glo ek nie Marloth is die regte plek nie, daar is baie wild oral om jou. As jy 'n persoon is wat lief is vir die natuur en die natuur en diere respekteer — enige tyd. Marloth is in die bos, presies net dit, niks meer niks minder — perfek vir natuurliefhebbers."

Marlothpark, Mpumalanga

Serendipity Kruger Lodge

"Indien jy iets vergeet het by die huis, het die winkels binne in Marloth als wat jy nodig het. Anders is die Spar in Komatiepoort puik!"

Marlothpark, Mpumalanga

Doringpoort: Delagoadoring

"Wat 'n belewenis! Kom beslis volgende jaar terug!"

Dullstroom, Mpumalanga

Alm-Ü

"Bespreek eetplek vooruit tydens skoolvakansies."

Panoramaroete, Mpumalanga

The Green House

"Pragtige natuurskoon."

Marlothpark, Mpumalanga

Korhaan Self-Catering Cottage

"Een van ons gunsteling-bestemmings."

Dullstroom, Mpumalanga

Kliphuisjes

"True tourist town, bit expensive."

Dullstroom, Mpumalanga

Peace Corner

"Lekker winkels en restaurante. Het die atmosfeer van die dorp geniet."

Marlothpark, Mpumalanga

Fever Tree

"Baie lekker kuierbestemming, maar die paaie is maar 'n uitdaging, veral as jy nie 'n hoë voertuig het nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Galago's Nest Bush Chalets

"Marloth is 'n baie nice plek. Sal dit aanbeveel vir enige gesin wat wil wegkom en rustigheid soek."

Sabie, Mpumalanga

Round Here Self-catering Holiday Home

"Dorp self nie skoon en veilig nie, buite om beter."

Marlothpark, Mpumalanga

Visarend's Roep

"Dis 'n sprokieswêreld. Dit skreeu vakansie as mens daar aankom."

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"'n Klein dorpie wat baie rustig is en waar jy lekker kan ontspan."

Marlothpark, Mpumalanga

Nghala Self-catering Holiday Home

"Lekker plek, maar baie min diere om te sien."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang