Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6188 resensies.
"Small town only stopped over, because I was on business, but found most requirements needed for my stay more than suitable."
"Lovely village with lots of character and nice hikes. Weather unpredictable, but nothing to complain about. Nice restaurants apart from the fact that you can't get any fresh milk."
"Die pad na Hazyview is beskadig en dus kan mens nie so om ry nie. Sabie se fietsryroetes is topgehalte - Trailworx weet wat hul doen."
"Die pad tussen Dullstroom en Lydenburg is 'n nagmerrie. Baie groot skade aan ons voertuig. Enorme slaggate, wees versigtig."
"Ekonomiese opsie teenoor Kruger Park. Self by jou woning het die kameelperde, sebras, koedoes, bosbokkies en bosvarke jou kom groet in die oggend en aand."
"Daar is tans baie bouwerk, met baie werksoekers wat oral in die hoofpad rondsit. Het nie baie veilig gevoel in die park nie."
"Hartseer om te sien hoe kleindorpies agteruitgaan. Die omgewing is baie mooi."
"Die paaie is in 'n baie swak toestand, sommige onbegaanbaar vir 'n gewone voertuig."
"Dorpie baie afgeleë - wat dit dalk ideaal maak. Wel pragtige omgewing met die mooiste berge! "
"Potholes is verskriklik in die omgewing. Kan definitief nie die pad in die nag ry nie!"
"Vir 'n Kapenaar was die paaie uiters swak en moeilik rybaar in reën. Die Merino Mall was egter baie mooi en als beskikbaar bymekaar. "