Verified Reviews

Mpumalanga

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga

Rated 4.5 out of 5 based on 6133 reviews.

Hazyview, Mpumalanga

Sabi River Guesthouse

"Besige dorpie maar die buitewyke is definitief aan te beveel."

Carolina, Mpumalanga

Doornkop Fish & Wildlife Reserve Unit 90

"Sal lekker wees om te weet wat is nog om Carolina. "

Marloth Park, Mpumalanga

South Post at Kruger

"Ek kan myself nie indink om die pad op 'n daaglikse basis te gebruik nie. Na die reen moes ons verskeie paaie toets voordat ons by Olifantsweg kon uitkom (glad en gate). Die sedanvoertuig, was te laag en sou vasgesit het op die Google aanbevole roete. Daar was meer wild buite Lionspruit as binne. Jammer om te hoor die leeus is dood. Was nie gerus oor veiligheid van kar by die winkelsentrum nie, verskeie mense het net daar rondgestaan."

Marloth Park, Mpumalanga

Impala Lily Kaya

"Ons al baie in Marloth gebly. Wonderlike plek. Kan net die systrate ook skraap, nie net die hoofpad by die rivier nie. Toegang moeilik vir lae voertuie."

Middelburg, Mpumalanga

Pride Rock Accommodation

"Eerste keer in Middelburg. Aangenaam verras met die netheid van die dorp. Welgedaan."

Marloth Park, Mpumalanga

4230 Impala

"Marloth Park is ons plek om te bly as ons Krugerwildtuin toe gaan. Die pad teen die Krugerdraad is ongelukkig nie rybaar deur gewone karre nie en kort aandag."

Delmas, Mpumalanga

Arabelle Guesthouse

"It's a small town, we just wanted a comfortable stay, that was affordable, we went to East Rand Mall and Boksburg during the day."

Marloth Park, Mpumalanga

3330 Seekoei

"I have always loved Marlothpark, there are areas of improvement. I reported two spots on the fence that was broken but no one cared and never got to speak to the correct party regarding the problem. Knowing the security risk in SA and the latest lion sightings I would have thought it to be a priority."

Marloth Park, Mpumalanga

Serenity Du Bois Lodge

"Dis 'n ongelooflike ondervinding. Ek sal dit vir seker aanbeveel."

Dullstroom, Mpumalanga

Kliphuisjes

"Was vir ons snaaks dat net 2 restaurante oop was in die aand vir aandete. Deur die dag kan jy kies en keur, maar nie veel opsies in die aand."

Malelane, Mpumalanga

Kruger View Chalets

"Groot verrassing! Skoon, pragtige dorp. Klein juweel!"

Marloth Park, Mpumalanga

4332 Soenie Street Hakuna Matata

"Altyd lekker om daar te kuier en die rustigheid is hemels. "

Marloth Park, Mpumalanga

Kudu's Rus

"Moetbesoek-plek. "

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Sal dit elke naweek besoek."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Angels Mist Guest House

"Pragtige dorpie, koud in die wintersaande - kyk uit vir kaggels."

White River, Mpumalanga

FamilyQuest Accommodation

"Het in Wit Rivier grootgeword en was verbaas om te sien hoe baie uitbreiding daar is. Aan die negatiewe kant, het dele van die dorp agteruitgegaan, maar dis seker in elke dorp die geval."

Carolina, Mpumalanga

Doornkop22

"Lovely little town. "

Barberton, Mpumalanga

Windsor Cottage

"Barberton het baie om te gee as jy op die regte plekke soek."

Marloth Park, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Marloth se paaie moet net bietjie opgegradeer word. Verder is dit baie lekker daar."

Marloth Park, Mpumalanga

Hippoholiday

"Dit is baie naby die Krugerwildtuin en mense kla oor akkommodasie binne die Kruger. Marloth is naby genoeg om Kruger toe te ry en wild te kyk. Wild loop ook tussen die huise rond en mense in Marloth is vriendelik."

Ermelo, Mpumalanga

Pennylane Guest House

"Ermelo is tans nie die dorp wat jy was nie. Kan sien die agteruitgang in die dorp alhoewel die inwoners regtig probeer om vooruit te gaan."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Well worth spending a few days in the area to see all the beautiful sites."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Lekker gekuier. "

Waterval-Onder, Mpumalanga

Aloes Country Inn

"Baie klein dorpie, maar pragtig."

Marloth Park, Mpumalanga

4201 on Lion

"Die natuur en diere maak dit spesiaal. "

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Akwamaryn B&B

"Alles waarna reisiger soek. "

Marloth Park, Mpumalanga

Thutlwa

"Baie mooi plek en vriendelike mense. Baie gerieflik, net jammer van die mense kla onnodig. Dis bos: jy gaan om te rus nie vir die gerief nie. Jy kom reeds weg van die stadslewe af. Ons het dit baie geniet. Bid dat julle meer reën kry, veral vir die diere se onthalwe."

Page
Page 51 - Showing 1501 to 1530
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers