Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.5 out of 5 based on 6065 reviews.
"Die gastehuis is in Mhlatikop, 'n veilige woongebied naby die Malelane-hek van die Krugerwildtuin."
"Beautiful small town. Built for a relaxing break away from the all-Big metros and hustle. A peaceful environment with tranquil winds and serene mountains."
"Sal beslis weer besprekings in daai area doen, om die diere daar te sien rondloop."
"Mense is so vriendelik. Interessante winkeltjies. Heerlik geëet by Mayfly. "
"Pragtige dorpie, vriendelike mense, puik restaurante en winkels. "
"Regtig 'n baie lekker, rustige plek, sal beslis aanbeveel vir diegene wat lief is vir bos."
"Was nie beïndruk nie. Daar is goeie plekke, maar baie plekke se eerste indrukke lyk maar nie goed nie. Paaie in baie slegte toestand en winkels swak en duur."
"Sabie kort net TLC op hulle paaie. Watervalle is netjies en skoon. Eetplekke vriendelik en het lekker geëet en kuier."
"Dit is uiters swak dat diere gevoer word in Marlothpark! Daar is konstant diere wat bedel vir kos. Daar is te veel lawaai, mens kry nie gerus nie! Toegang word nie behoorlik gemonitor nie en daar is hopeloos te veel mense wat daagliks daar rond swerf. Maklike toegang tot die Wildtuin. Dis omtrent al wat positief is omtrent Marlothpark."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Magisha Guest House"Die strate is donker en baie bebos. Is nie gewoond daaraan nie en kan 'n onveilige gevoel in die aand skep. Die munisipaliteit behoort daaraan aandag te skenk."
"We've been coming to Dullstroom for the past 45 years and have seen it grow from a small dorp to a thriving tourist attraction. Many places to see, things to do and shopping to be had if that is your wish, plus many places to eat."