Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6164 resensies.

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Sal weer teruggaan."

Marlothpark, Mpumalanga

The Aloes

"We love Marloth Park."

Marlothpark, Mpumalanga

South Post at Kruger

"Sommige paaie is baie sleg."

Dullstroom, Mpumalanga

Elandskloof Forel Plaas

"Area is cold even during the summer month evenings."

Middelburg, Mpumalanga

Lamor Guest House

"Strate is baie vuil en rommel lê oral rond. In die middestad is die misdaadsyfer baie hoog en word mense beroof van selfone en beursies. Selfs diefstal uit motorvoertuie is hoog."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Miskien in die aand meer vermaak hê."

Marlothpark, Mpumalanga

Meerkatgat 3341 Seekoei Road

"Maak seker jy kies jou verblyf noukeurig."

Hazyview, Mpumalanga

Masasana's Rest

"Road between Hazyview and Sabie littered with potholes."

Panoramaroete, Mpumalanga

Waterval

"Het 'n 4x4 nodig vir 'n gemaklike rit."

Graskop, Mpumalanga

A Pilgrims Rest

"Cute town with some interesting shopping, however, the main street (entry from the east) could benefit from a bit of a cleanup. It's good to standardize/improve the presentation of the hawker's stalls."

Marlothpark, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"We love visiting Marloth Park. We see a lot of animals without having to go into the Kruger."

Marlothpark, Mpumalanga

Lion's Call

"Sou graag sien dat daar 'n behoeftebepaling gemaak word deur besoekers en dan daarvolgens 'n komitee stig wat omsien na daardie behoeftes. Ook dalk strenger toegangbeheer om ongewensde elemente te beperk of te monitor. Hoekom dit nie eksklusief hou nie, dit is 'n unieke plek. Pasop vir oorbehuising!"

Dullstroom, Mpumalanga

Elandskloof Forel Plaas

"Die mense van Dullstroom is baie onvriendelik en onbehulpsaam. Daar wel hier en daar uitsonderings. Die omgewing egter pragtig!"

Sabie, Mpumalanga

Bananien Lodge

"Potholes, soos oral, maar altyd 'n probleem."

Marlothpark, Mpumalanga

Laparetreat

"Met die baie reënval was baie grondpaaie verspoel. Met 'n gewone motor sal dit baie moeilik wees om rond te ry, veral langs die rivier."

Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Kurper Villas

"The side roads off of the tar road need to be graded."

Kaapsehoop, Mpumalanga

The Blue Swallow

"Amazing town, had a real small mining town feel to it and is great for a weekend away!"

Dullstroom, Mpumalanga

Elandskloof Forel Plaas

"My gunstelling plek op aarde."

Marlothpark, Mpumalanga

Huis Maroela

"Highly recommended to all, especially foreign visitors."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Die Graskop Lift Co en die gorge was 'n absolute belewenis en 'n moet vir almal. Die watervalle op die roete was pragtig."

Marlothpark, Mpumalanga

Die Hartbeeshuisie

"Baie lekker plekkie, die enigste probleem is die paaie, dit het wel baie gereën, en dit kon lei tot die verspoelde paaie. Mense met lae voertuie sal nie sommer daar kan ry nie."

Dullstroom, Mpumalanga

Bluebell

"Was teleurgesteld dat talle van die winkeltjies toe was en mens telkemale by ander winkels moes gaan sleutels vra om na die produkte te kon kyk."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Van kinds af was dit 'n lekker plek om na te gaan."

Panoramaroete, Mpumalanga

Montrose River Lodge

"Die watervalle was pragtig. Klein ingangsfooie word gevra by elke bestemming, maar dis die prys werd."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Vinique Guesthouse

"Dis 'n besige stad, maar daar is alles wat jy nodig het."

Graskop, Mpumalanga

Panorama Chalets

"Excellent place to visit."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Mountain Haven Guest House

"Mooiste dorpie! Sal graag daar wil bly!"

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Pensão Guest Lodge

"Pragtige omgewing, lekker dorp, net warm. Gelukkig vir lugversorging in die kamers."

Hazyview, Mpumalanga

Kruger Whispering Waters

"Great travel destination just the potholes that were very bad."

Blad
Blad 62 - Wys 1831 tot 1860
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang