Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6186 resensies.

Graskop, Mpumalanga

Blue Swallow Chalets

"Sentraal geleë, maar dorp baie gehawend."

Marlothpark, Mpumalanga

951 Geelvis

"Ons love Marlothpark!"

Middelburg, Mpumalanga

Sterkfontein Guesthouse

"Het op Middelburg grootgeword en skoolgegaan. Die middedorp baie agteruitgegaan en is verwaarloos."

Panoramaroete, Mpumalanga

umSisi Cottage

"There is an unbelievable amount to see and do in this area. Each town has a buzzing tourist vibe with restaurants, book stores and coffee shops, biker pubs, etc. and they need as many travelers as possible to support them during this Covid-19 period. There are numerous waterfalls, some cavers, hiking areas, historical monuments and quaint towns to explore, so it is likely an area you will visit numerous times."

Dullstroom, Mpumalanga

Sleep @ 84

"Bly altyd lekker om te besoek."

Marlothpark, Mpumalanga

Bos-Geluk Huis

"Ons het die diere wat rondloop baie geniet - dit skep ’n natuurlike rustigheid. Hou dit asseblief so!"

Dullstroom, Mpumalanga

Kliphuisjes

"Dullstroom is wonderlik vir 'n naweek besoek weg van die stadslewe."

Marlothpark, Mpumalanga

Impala Cottage

"Die winkels in Marloth Park se besigheidsure kan langer wees."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"The town itself sadly does not have much going for it. I will however recommend having dinner at The Glass House - Abe was an exceptional host with the most delicious food. Graskop George Company is a must, even if you are not a fan of heights to do the big swing or zipline, the glass lift and forest walkway is amazing!"

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Graskop se ligging is baie ideaal vir al die besienswaardighede in die omgewing."

Dullstroom, Mpumalanga

Cinzaco

"Altyd spesiaal om hierdie dorpie te besoek!"

Ermelo, Mpumalanga

Amandla Guest House

"Lekker plaasdorpie."

Marlothpark, Mpumalanga

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

"Baie lekker en rustige wegbreekplekkie."

Kaapsehoop, Mpumalanga

The Blue Swallow

"Would like more activities."

Marlothpark, Mpumalanga

Huis Maroela

"As jy 'n liefde vir die natuur het is dit die plek vir jou."

Marlothpark, Mpumalanga

515 on Warthog by the River

"Het mooi reën gekry so ek is baie bly."

Marlothpark, Mpumalanga

515 on Warthog by the River

"Fantastiese plek om te gaan rus."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Die pad na Dullstroom is nie goed nie, die government kan gerus daaroor dink dat Dullstroom 'n goudmyn is vir ons ekonomie. Hulle moet gerus iets doen. "

Kaapsehoop, Mpumalanga

The Blue Swallow

"Vrek vriendelike mense, lekker kos, lekker kuier."

Lydenburg, Mpumalanga

Aqua Terra Guest House

"Tipiese plattelandse dorp waar die munisipaliteit die plek toelaat om te verwaarloos. Baie jammer!"

Marlothpark, Mpumalanga

Klein Huisie

"Die paaie is ’n uitdaging na die reën, maar ons het heerlik gekuier en die mense was, soos gewoonlik, baie vriendelik."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Pragtige area, maar die paaie is ongelooflik sleg. By watervalle het ons vriendelike personeel gekry wat hul bes probeer het om die besoek vir ons gemaklik te maak."

Marlothpark, Mpumalanga

Marloth Park Hippo House

"Marlothpark exceeded our expectations and we will definitely go back. For people who love a bush experience it is highly recommended."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Sal gerus weer gaan."

Panoramaroete, Mpumalanga

Gabrielshoek Country Escape

"Die paaie om Lydenburg is baie sleg na die reën, kan glad nie naby spoedgrens eers kom nie. Die omgewing is wel vreeslik mooi!"

Dullstroom, Mpumalanga

Suikerbekkie

"Dullstroom has changed from the past trips we have made there. There are a lot of trucks using the road to and from Dullstroom, which has made it much busier than before, plus leaving more potholes than usual. There are still the old favorite shops, restaurants and new locations. Still will be visiting in the area."

Dullstroom, Mpumalanga

Amber Hill

"Die dorp het beslis oor die jare gegroei as toeristebestemming."

Blad
Blad 97 - Wys 2881 tot 2910
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang