Geverifieerde Resensie
Mpumalanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5990 resensies.
"Die omgewing is asemrowend mooi, met ongelooflike besienswaardighede. Toeriste mag dalk afgeskrik word deur die slegte toestand van die paaie."
"The roads have taken a terrible pounding from the rains recently and need to be upgraded ASAP."
"Behalwe vir Mrs Simpson is daar nie baie goeie keuses vir kos nie, behalwe pub middagetes of wegneemetes nie. Daar is nie wonderlike supermarkte nie. Die plekke maak laat oop. Die visvang is nie maklik bekombaar nie."
"Res van Dullstroom was lieflike ervaring. Birds of Prey is belewenis. Selfs die weer het tipiese Dullstroom weer vir ons gelewer om kaggels op te soek."
"Had lunch at the Dullstroom Inn, service a bit on the slow side, but still an old favourite. Dinner at Mrs Simpson was simply outstanding."
"Een van die min dorpe in die omgewing wat nog nie heeltemal verval het nie. Hazyview en Graskop was hartseer om te sien."
"Beautuful little town. Does need some TLC, but the surroundings make up for the lack of maintenance. Good friendly folk. Worth a visit. Lovely brewery."
"Baie lekker bosveldbestemming veilig en mooi. Die winkels het ’nbekostigbare verskeideinheid items. Al die personeel is vriendelik en behulpsaam."
"Waarsku besoekers om nie met klein motors te gaan nie. Die grondpaaie is in ’m baie slegte toestand na die reën."
"I love that they respond to injured animals and allow for limited interaction with clearly set out rules. Would love to visit again soon."
"Summerfield Rose Farm en Spa is 'n asemrowend plek om te besoek. Thanks bush pub, waar jy die heerlikste kos kan verwag."
"Baie lekker plek om te gaan rus so tussen die diere en ook naby aan die wildtuin. Sal weer daar 'n plek bespreek vir my volgende trippie."
"Hulle moet meer in deels kyk om paar masjiene by die plekke te kry sodat toeriste nie met kontant hoef rond te loop nie. Meeste bestemmings wil net kontant aanvaar en dit vir my is 'n hoë risiko veral in die Covid-tydperk."
"Die vullishoop by die hek is teleurstellend en doen afbreek aan die mooi van die park. Sou dit graag toegebou wou hê om minder opvallend te maak."
"Great place for holiday. Close to the Kruger and if you're really staying for a long time, you could even visit Mozambique and Swaziland."