Geverifieerde Resensie

Mpumalanga

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mpumalanga bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5990 resensies.

Marlothpark, Mpumalanga

Eden Safari Country House

"Die lekkerste plek om te rus en ontspan."

Marlothpark, Mpumalanga

Khaya Umdani

"Marlothpark is baie rustig, die wild is volop, vakansietye is baie besig en sal aanbeveel om buiteseisoen te gaan, soveel rustiger."

Kaapsehoop, Mpumalanga

Silver Mist Guest House

"Baie lekker dorpie, ons het nog altyd net gestop vir iets om te eet, eerste keer oorgeslaap."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Nelspruit Lodge

"Lekker sentraal geleë vir ’n laeveld kuier."

Marlothpark, Mpumalanga

Shebamona

"Ongelooflike plek om so naby aan die natuur te leef! Mens ontspan waarlik!"

Sabie, Mpumalanga

Yorkdale Cabin

"Sabie is a beautiful town. Enjoyed the museum as well."

Marlothpark, Mpumalanga

Hout Huisie

"This is a well maintained secure community with adequate facilities and infrastructure. The spaced and secluded nature of establishments in the park as well as ability to drive around outside of KNP time limits made this an ideal Covid-19 destination."

Marlothpark, Mpumalanga

3487 Steenbok

"Altyd lekker in Marloth, maar die algehele toegangs/sekuriteitsbeheer by die hekke benodig opskerping, daar is te veel mense in die strate te sien wat nie inwoners is nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Extremely hot temperatures in summer, uncomfortable heat, would rather go in winter."

Sabie, Mpumalanga

Sabie Star Chalets

"Daar is baie verskillende buitelug-aktiwiteite om te doen in en rondom Sabie. Jy moet wel ry om by als uit te kom, maar is beslis die moeite werd!"

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Die Graskop Gorge Lift moet asb. net begin saam werk as dit kom by sosiale distansiëring. Het het niks toegepas en duisende mense was op die 26ste Desember daar sonder maskers."

Lydenburg, Mpumalanga

Adelpragt Guest House

"Bestuur versigtig om die slaggate te verhoed. Besoek die restaurant, Diggers. Hulle kos en diens was fenomenaal."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Old Vic Traveller's Inn

"Dis 'n goeie afstand na die wildtuin en ander plekke wat jy graag wil besoek."

Marlothpark, Mpumalanga

Hornbill's Nest Tree Top chalets

"Marloth is my gunsteling. ek gaan altyd terug vir die diere."

Kiepersol, Mpumalanga

Mackers

"Lekker plekkie, naby aan die wildtuinhekke."

Graskop, Mpumalanga

Mogodi Lodge

"Dit is die beste klein dorpie om te gaan relax of om baie adventurous te wees. Dis die dorpie wat tussen al die toerismebestemmings is."

Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

3 on Greger Accommodation

"Baie om te doen en om te sien, Sudwala Caves, Chimp Eden, Kruger Wildtuin en soveel meer."

Dullstroom, Mpumalanga

Jock's Cottages

"Dullstroom is 'n baie lekker plek."

Marlothpark, Mpumalanga

Twalumba

"Die paaie kan gerus bietjie na gekyk word."

Graskop, Mpumalanga

Le Soleil

"Pragtige dorpie en area. Dit was net bietjie duur om by elke waterval en besienswaardigheid te betaal. Ons was nie bewus van die kostes nie en moes omtrent R90 per waterval betaal wat ons nie in ag geneem het nie. Dit is 'n goeie plan om vooruit te bepaal wat die kostes sal wees. Bourkes Luck is R65 per persoon bo 12 jaar & Gods Window was R15 per persoon."

Marlothpark, Mpumalanga

Peace of Marloth

"Puik plek wat misbruik word deur besoekers wat nie by reëls hou en die natuur respekteer nie."

Marlothpark, Mpumalanga

Oppidraai

"Marloth is 'n fees vir enige natuurliefhebber."

Marlothpark, Mpumalanga

Maphupho Yemali

"Wonder van die natuur."

Sabie, Mpumalanga

Travel Lodge Sabie

"Needs more Halaal food. Other than that, was happy."

Dullstroom, Mpumalanga

The Browns' - Luxury Suites

"Lovely little place to visit, close to JHB and Kruger. Best place to stay over when you travel to Kruger or Limpopo or Mpumalanga."

Blad
Blad 97 - Wys 2881 tot 2910
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang