Geverifieerde Resensie

Namaqualand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Namaqualand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1074 resensies.

Springbok, Namakwaland

Hananja Lodge and Restaurant

"Die plek is baie ver en afgeleë, maar dit het sy eie mooi al is dit baie droog op die oomblik."

Springbok, Namakwaland

Undulata Country Lodge

"Ek het nie tyd gehad om die dorp te ondersoek nie, maar die ete by die Pot & Barrel Restaurant was puik."

Springbok, Namakwaland

Springbok Inn

"Dit het sy eie skoonheid al is dit nie blommetyd nie."

Namakwaland

Jakkalswater Gasteplaas

"Pragtige natuurskoon met 'n unieke identiteit. Al die dorpe in die omgewing was pragtig, skoon en 'n plesier om te besoek. Vriendelike mense."

McDougallsbaai, Namakwaland

Richtersveld Experience Lodge

"Dit was baie rustig. Dit was nie oorvol vir Desember nie. Sou net inligting wou hê oor waarheen om te gaan om vis te vang in die Port. Daar is geen plekke wat 'n mens kan identifiseer om te gaan visvang nie."

Springbok, Namakwaland

Springbok Inn

"Baie oulike dorpie."

Springbok, Namakwaland

Hananja Lodge and Restaurant

"Die omgewing rondom Springbok is mooier as die dorpie self!"

McDougallsbaai, Namakwaland

Richtersveld Experience Lodge

"Dit is baie ideaal en almal gaan daarna toe."

McDougallsbaai, Namakwaland

Peaceful Place

"Mooi dorpie, maar ek dink die restaurante buit die toeriste uit. Kos baie duurder as in Johannesburg en nie baie goeie waarde vir geld nie."

Kamieskroon, Namakwaland

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Very small town with not much to do. Great for a stop-over."

Springbok, Namakwaland

Springbok Inn

"Alle verwagtinge oortref."

Springbok, Namakwaland

Annie's Cottage

"Was verras oor die dorpie Springbok met sy vriendelike mense."

McDougallsbaai, Namakwaland

Peaceful Place

"Very isolated should be much better in 5 to 10 years when the area is built up."

Springbok, Namakwaland

Springbok Inn

"Kan nie eintlik kommentaar lewer oor Springbok nie aangesien dit nie ons doel was om Springbok te "explore" nie, maar dit is 'n tipiese plattelandse dorp met baie bedrywighede in die sake area op 'n Saterdag. "

Namakwaland

Pedroskloof Farm Accommodation

"Baie interessante plekke om te besoek en te ontspan!"

Namakwaland

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

"Sal weer die area besoek."

McDougallsbaai, Namakwaland

SeaSide Self-Catering

"Mc Dougallsbaai het bietjie teleurgestel. Veiligheid/diefstal is 'n probleem. Baie huisies in haglike toestand, gee nie 'n goeie indruk nie. Baie glas skerwe op die strand."

Springbok, Namakwaland

Arendsnest

"My eerste keer in die Springbok en wat ek ervaar het is dat dis 'n baie mooi plek is en die mense is ongelooflik vriendelik."

Springbok, Namakwaland

Arendsnest

"Fassinerende omgewing."

Springbok, Namakwaland

Arendsnest

"Dis 'n mooi dorp. Moontlik kan aktiwiteite meer bemark word, ek was nie bewus van vele besienswaardighede of aktiwiteite wat ons met die oog af kon sien nie en ons is altyd op die uitkyk hiervoor. "

McDougallsbaai, Namakwaland

Sunset Lagoon

"Was winderig en koud in Oktober. 'n Goeie oorslaapplek op pad na Richtersveld."

Springbok, Namakwaland

Arendsnest

"'n Pragtige, skoon dorp in 'n pragtige omgewing. Benewens baie goeie hoofroetes, maak die dorp dit vir die reisiger moontlik om die sogenaamde agterpaadjies te verken, meestal grondpaaie (maar baie goed onderhou) deur verskeie passe met asembenemende vergesigte."

Springbok, Namakwaland

Hananja Lodge and Restaurant

"Springbok valt goed mee en de mensen zijn er erg vriendelijk."

Kamieskroon, Namakwaland

Gousblom Gastehuis

"Kamieskroon is 'n pragtige omgewing enige tyd van die jaar! Mense is vriendelik en behulpsaam maar daar moet meer gedoen word vir oorbly-toeriste, soos bv 'n eetplek wat in die aande oop is, al is dit net tot 20:00, of 'n klein winkel wat basiese items aanhou."

Springbok, Namakwaland

Sperrgebiet Lodge

"Jammer... geen blommetjes dié jaar nie."

Kamieskroon, Namakwaland

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"Hier was hierdie jaar nie juis blomme nie, maar dink dit sal 'n ideale plek wees om te kom bly vir 'n naweek in blomtyd."

Springbok, Namakwaland

Springbok Apartments

"Dis 'n baie mooi plekkie en die mense is baie vriendelik daar. Het dadelik tuis gevoel."

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang