Geverifieerde Resensie
Natal Midlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 496 resensies.
Midlands Meander, Natalse Middellande
11 on Karkloof"Ons het die Karkloof Waterval vir die eerste keer besoek en dit was 'n hoogetepunt. Lieflike piekniekgeriewe daar wat ek sou benut het as ek vooraf geweet het. Die badkamers was ook baie mooi skoon. Lieflike omgewing om te besoek en net te ontspan. So baie plekkies om te ontdek."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Misty Mountain"Baie sentraal geleë t.o.v. plattelandse besighede in Midlands Meander area. Hoë standaard restaurante in dorp en omgewing."
"Howick het 'n wonderlike poging aangewend om dit 'n toerismedorpie te maak! Die dorpie is netjies en het pragtige eet- en kuierplekkies."
"Lots of attractions nearby. Everything you need is very close and you don't need to drive long to buy anything."
"Hilton is 'n rustige dorpie. Min eetplekke gesien in die aand. Sal weer in Hilton oorbly as ons reis dit vereis."
"Mens is geneig om die Midlands te onderskat, aangesien ons dit nooit geken het nie. Pragtig en ideaal geleë naby baie interessante plekkies."
"Hilton het lekker restaurante en het nou meer koswinkels as vroeër jare. Dit is groen, mistig, rustig en 'n kuier werd."
"We were there to swim at Midmar so did not really go along the Midlands Meander to explore."
"I was traveling for business. There are a few local sights to be seen in the area and I can recommend this as a 1- or 2-day stop if you're on a long road trip."
"Natuurskoon is asemrowend, maar die verblyf is nogal aan die duurder kant in vergelyking met ander plekke in die land. Baie van die paaie is tans in 'n baie slegte toestand, hoewel dit blyk dat daar pogings is om dit te herstel. Baie om te doen en te sien in die omgewing."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Crompton Cottage"Interessant. Alles wat jy nodig het. Lekkerste eetplekke, met vriendelikste mense!"
"Baie interessante besoekpunte. Kry eers inligting oor Howick, asook die res van die middellande."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Misty Mountain"Quiet with no old village centre vibe. Notties, the local hotel, has good food and an outdoor play area for children. A visit to Aladdin's is a must."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Dunroamin Bed and Breakfast"Lots of potholes like the most of KwaZulu-Natal."
Midlands Meander, Natalse Middellande
The Barn Cottage @ Inversanda Farm Cottages"Beautiful part of the country."
"Lots of hidden gems in the area, but you have to be willing to explore. A beautiful area with tons of potential. Roads are not always that good especially during wet weather."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Springholm Cottages"Beautiful part of the country that needs time to be explored properly."
"There are plenty of attractions around this area to explore for the entire family."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Rockwood Farmhouse, Rockwood Karkloof Lodges"Beeldskoon en rustig met 'n vreeslike vriendelike gemeenskap waar ook al jy jouself bevind."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Crompton Cottage"Besighede se tye was nie altyd akkuraat nie. Daar was verskeie aktiwiteite wat nie geadverteer is nie, maar beslis die besoek werd was. Ongunstige weer het wel 'n invloed op baie van die aktiwiteite gehad wat beskikbaar was in die omgewing."