Geverifieerde Resensie

Natal Midlands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 508 resensies.

Midlands Meander, Natalse Middellande

11 on Karkloof

"Excellent destination with a lot of surprises."

Balgowan, Natalse Middellande

Millgate Midlands Retreat

"Baie mooi omgewing en naby genoeg aan alle besienswaardighede. "

Midlands Meander, Natalse Middellande

Dunroamin Bed and Breakfast

"Beautiful scenery. Good halfway stopover between Johannesburg and the coast."

Natalse Middellande

Miracle Mountain Farm Cottage

"Bumpy roads lead to the most beautiful destinations. "

Hilton, Natalse Middellande

Gateside Guesthouse

"Management most friendly and helpful. It was an overnight stay with close proximity to Midlands Meander, which we wanted to do."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Riverside Manor

"Nottingham Road is klein en netjies. Met een aand se vertoef kan ek nie werklik 'n goeie beskrywing van die omgewing gee nie."

Balgowan, Natalse Middellande

Crane Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm

"Paaie is maar soos elders in SA in swak toestand, maar dit was nogtans 'n aangename ervaring."

Balgowan, Natalse Middellande

Crestwood

"Lieflike, rustige bestemming en vreeslike mooi natuurskoon."

Balgowan, Natalse Middellande

Sugarlands Cottage

"Rustig en lieflike wegbreek. Pragtige natuurskoon. Ons het dit vreeslik geniet."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Glen Ormond Guest House

"Dit is 'n baie oulike area vir lekker kuier en eet met baie interessante winkeltjies en besienswaardighede."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Beverley Country Cottages

"Would love more walks and trails to be available to guests."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Beverley Country Cottages

"Lovely pet-friendly restaurants! Some even had doggie menus!"

Dargle, Natalse Middellande

Landy Lane Cottages

"Die paaie (soos al die sekondêre paaie in ons land) het ernstige aandag nodig, maar ek is bly om te sê dat hulle dit probeer. Padwerke plek-plek het stop-ry-beheer gehad."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Gum Tree Glen

"Baie heerlike roete met die mooiste plekke orals."

Hilton, Natalse Middellande

66 On Monzali

"Hilton is a quaint little town full of wonderful shops."

Dargle, Natalse Middellande

Landy Lane Cottages

"Paaie is in 'n baie swak toestand."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Nottingham Road Hotel

"Dis puik, maar nie reg vir slaap op 'n Vrydagaand nie!"

Hilton, Natalse Middellande

HiltonView B&B

"Oulike dorp en naby aan interessante plekke."

Balgowan, Natalse Middellande

Notting Hill Lodge

"Lovely little place for a little unwinding."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Fairfax Farmhouse

"A treasure trove of a road with significant historical sights, novelty shops and good restaurants. We go back every year and are never disappointed."

Nottingham Road, Natalse Middellande

Crags Cottage

"Dis 'n heerlike omgewing om te ontdek met mooi winkeltjies en eetplekkies. Net jammer die paaie is baie sleg met baie slaggate."

Midlands Meander, Natalse Middellande

Gum Tree Glen

"The highlight of this trip was Nirvana Alpacas Farm and Blueberry Cafe (loo with a view)."

Midlands Meander, Natalse Middellande

11 on Karkloof

"Karkloof is among the best mountain bike-riding areas in the country."

Balgowan, Natalse Middellande

Old Balgowan Farm Cottages

"It's a good place to spend a number of days, especially with kids for a farm experience."

Balgowan, Natalse Middellande

Edi's B&B

"Deel van die Midlands Meander en daar is soveel om te doen, sien en proe."

Dargle, Natalse Middellande

Landy Lane Cottages

"Die Midlands Meander is altyd 'n heerlike ontsnapping weg van die stad af: ons het al verskillende dele sedert 1997 gereeld besoek. Ek sou 'n kaart waardeer het, maar besef dis 'n probleem met Covid. Die meeste plekkies was ongelukkig toe oor die Kersnaweek."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang