Geverifieerde Resensie
Natal Midlands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Natal Midlands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 496 resensies.
Midlands Meander, Natalse Middellande
Gum Tree Glen"Dis altyd lekker om in die Midlands rond te ry, jy ontdek altyd 'n nuwe plekkie."
"Our stay was too short (me running Comrades, I had to rest up as much as possible) but driving through definitely looks like a stunning place."
"The town of Pietermaritzburg and its surroundings look a bit tatty and have lots of litter."
"Het verskeie kere gaan uiteet, maar eetplekke is baie duur, heelwat meer as in die stad. Daar is egter heelwat plekke om te besoek op die Meander, en alles is binne redelike afstand."
"A good idea to research points of interest etc. before arriving. There are a few hidden gems which may otherwise be missed."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Otters Den Self-catering Cottages"Die besienswaardighede van Nottingham Road is die moeite werd om te besoek. Daar is heerlike restaurante en koffiewinkels. Die enigste negatiewe is die paaie wat vol slaggate is en plek-plek grondpad is. Die rit is wel die moeite werd."
"Ons wil so graag meer tyd in hierdie prentjiemooi deel van ons land spandeer. Ons sal beslis meer oor die Midlands Meander navors en 'n langnaweek hier wil deurbring!"
"Restaurante moet net bietjie meer voorsiening maak vir 'n gesin van meer as 4 mense. Was by 3 plekke in een aand weggewys omdat hulle nie genoeg sitplek gehad het vir ons nie."
"Daar is baie nuwe plekkies op die Meander. Ry rustig, lees die bordjies, draai af en gaan kyk. Lekker omgewing om sommer net te ontspan en al die mooi te geniet."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Otters Den Self-catering Cottages"Baie dankie, dit was spesiaal!"
Midlands Meander, Natalse Middellande
Garden Villa @ Belvidere Country Estate"A must visit for everyone!"
Nottingham Road, Natalse Middellande
Otters Den Self-catering Cottages"Baie oulike plek en omgewing. Sal volgende keer langer bly."
Nottingham Road, Natalse Middellande
Otters Den Self-catering Cottages"Dis 'n baie rustige area en daar's nie baie aan die gang nie, maar dit het die naweek weg beslis meer rustig gemaak en ons kon dit geniet in stilte met die natuur om ons. Daar is ook oulike winkels om alles te kry wat benodig sou word."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Springholm Cottages"Midlands is truly a gem. I have a son who goes to school in the Midlands and we discover new places every time we come for school functions or just to visit him. I would recommend as a holiday destination as well. It's beautiful and serene."
"Klein deel van Howick gesien, die eetplek naby gastehuis was fantasties en veilig om na toe te loop, sou meer wou sien, maar tyd was min."
Midlands Meander, Natalse Middellande
Gum Tree Glen"The road to get to Gum Tree Glen is terrible. It took us 20 minutes to get in and out. Messed up our wheel alignment. "
Midlands Meander, Natalse Middellande
Kusane Farm Cottages"Jy moet van Kusané 'n hele entjie uitry voor jy by al die besienswaardighede uitkom. Ons het Saterdagmiddag 'n heerlike drankie gedrink by die Nottingham hotel en toe by Rawdens Brewery iets gaan eet en drink."
"Nice little town but like all the towns in SA more and more potholes are opening up."