Verified Reviews

Natal Midlands

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Natal Midlands

Rated 4.4 out of 5 based on 496 reviews.

Balgowan, Natal Midlands

Notting Hill Lodge

"Perfekte halfweghuis tussen Johannesburg en die kus."

Balgowan, Natal Midlands

Crane Cottage @ Beacon Vlei Guest Farm

"Sal beslis met die volgende kuier langer bly en die omgewing verken."

Mooi River, Natal Midlands

Hythelands

"Die dorp is nie mooi nie."

Mooi River, Natal Midlands

Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation

"Ry maar wye draai om die dorp self. Die omgewing is iets besonders."

Howick, Natal Midlands

Halliwell Country Inn

"Pragtige omgewing en lieflike landskappe."

Nottingham Road, Natal Midlands

Riverside Manor

"Baie klein winkeltjies om te gaan inloer en lekker koffie te drink."

Midlands Meander, Natal Midlands

Hanstead Heath

"Ongelooflike mooi deel van ons land, en absoluut die moeite werd om te besoek."

Midlands Meander, Natal Midlands

Kusane Farm Cottages

"Wat bietjie sleg was is dat die 1000 Valeie brouery en winkeltjies by CatoRidgenet oopmaak op Vrydae tot Sondae. Bietjie sleg as jy in die week oorslaap."

Balgowan, Natal Midlands

Edi's B&B

"As mens van die platteland hou (en veral van die Midlands Meander) is dit uitstekend, alhoewel die paaie nie in die beste toestand is nie. Daar is baie eetplekke, koop-plekke en bly-plekke, maar ander doen-dinge is nie so volop nie."

Natal Midlands

The Aloes Farm

"Dis pragtig, groen en rustig."

Howick, Natal Midlands

Halliwell Country Inn

"Lekker naby aan Midlands Meander."

Dargle, Natal Midlands

Landy Lane Cottages

"Dargle is a very scenic area with plenty to see and do."

Nottingham Road, Natal Midlands

Otters Den Self-catering Cottages

"Baie te doen in die omgewing, Vir 3 dae was ons baie besig met eetplekke en besienswaardighede. Word nie aanbeveel in die winter as jy kom vir die uitsig nie, Midlands is droog en veld swart gebrand."

Nottingham Road, Natal Midlands

Brahman Hills

"The area as a whole needs some investors. The Hospitality business seems to be struggling up there."

Midlands Meander, Natal Midlands

Beverley Country Cottages

"Eerste keer in die omgewing, weet te min en sal graag meer tyd daar wil spandeer."

Howick, Natal Midlands

Piccadilly Farm Accommodation

"Howick is in 'n pragtige omgewing geleë. Watervalle, damme en heerlike koffiewinkels is vir seker 'n trekpleister vir ons."

Balgowan, Natal Midlands

Old Balgowan Farm Cottages

"Go in April when autumn will be a picture of peace and colour."

Balgowan, Natal Midlands

Brambleberry - The Homestead

"Ek het baie jare gelede gereeld die plek besoek en dit was 'n heerlike herinneringstog."

Nottingham Road, Natal Midlands

Hawklee Country House

"Good selection of places to eat and interesting local shopping!"

Midlands Meander, Natal Midlands

Little Fields Country House

"Meimaand is seker in my oordeel die beste maand om te besoek, die weer is koeler, maar nie koud nie en die kleure en teksture van die omgewing, saam met sy gasvryheid en verskeidenheid, kom tot hul volle reg. Ons gaan dit weer doen."

Nottingham Road, Natal Midlands

Glen Ormond Guest House

"Ek dink sommige van die plekkies wat mens kan besoek moet bietjie aandag gee aan hul webtuiste vir selfbemarking. Kon nie genoeg detail van sommige plekke kry nie."

Midlands Meander, Natal Midlands

Gum Tree Glen

"We went to River Cafe at Lions River, what a gem, the food and service was amazing."

Howick, Natal Midlands

Country Lane Guest House

"Die plek het maar vergaan."

Nottingham Road, Natal Midlands

Giant's View Village

"Dis eintlik die breëre Midlands wat maklik bereikbaar is vanaf Giants Castle."

Midlands Meander, Natal Midlands

Kusane Farm Cottages

"'n Bestemming wat ons graag weer sal besoek. Een van die mooiste dele in Suid-Afrika."

Howick, Natal Midlands

Piccadilly Farm Accommodation

"Only if you wished to enjoy the Midlands Meander."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers