Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 1789 reviews.
"They are now working at the riverbanks and the plan is to connect the Umfulozi river to the Estuary. This should be finished around June and the Estuary should be connected to the sea again. I'm afraid of the influence to nature by this, as I didn't see one Hippo in 3 days."
"Lekker klein plek om vakansie te gaan hou. Strand is redelik skoon, maar twyfel of dit werklik van Blouvlag-standaard is en het die getypoel baie geniet."
"Die winkels is bietjie duur vir SA, maar natuur maak daarvoor op."
"Heerlik sentraal, lieflike strandjies aan weerskante. Genoeg om te doen. Sal beslis Shaka's Rock aanbeveel en self teruggaan."
"Zimbali is beslis vyfster-kwaliteit! Al die lieflike swembaddens om van te kies om in te swem is net groot bederf. Al wat ek kon wens is dat ons toegangkaartjies by die woudgedeelte van die estate kon ingaan, want ek sou dit graag vir my dogter wou wys."
"St Lucia viel verder wat tegen en langer dan 4 nachten bleven we gelukkig niet want we hadden alles gezien en gedaan."
"Mtunzini is a clean and safe town with a very nice swimming beach and has many interesting walks. Overall, Mtunzini has a wonderful tropical feel and is a relaxing holiday destination. "
"Alles is daar wat jy benodig. Miskien sal 'n Chinese eetplekkie met wegneemetes goed wees, maar verder geen probleem."
"Indien u Richardsbaai via die N11 Suid (Suid van Ermelo)tot N2 Noord besoek, maan ons u om uiters versigtig te wees vir die swaar vragmotorverkeer en slaggate. Spoedlokvalle sal u amper in elke sone vind waar die spoedgrens minder as 120km/uur aandui! Richardsbaai oor die algemeen is 'n "vakansiestad" met genoeg avontuur wat in elke behoefte sal voorsien; hetsy 'n stedeling, plaasjapie of reisiger / kranige vakansieganger."
"Dit is net 'n bietjie ver van groter dorpe af en het ook nie 'n strand naby nie. Jy het beslis vervoer nodig indien jy sou invlieg vanaf die binneland. Jy moet ry na alles toe."
"St. Lucia is not a place to visit for more than a day, except if you have a boat. The sea is a bit far from the town if you do not have a vehicle. The area and surrounding nature is very beautiful."
"Doen die bootrit op die rivier wat deur Umlilo Lodge gereël kan word. Ons het so baie seekoeie gesien en die inligting oor die riviermonding is baie interessant. Die strande is heerlik, daar is 'n ryk voëllewe en Cape Vidal en die natuurreservaat is beslis een van die dinge wat jy moet besoek as jy daar is."
"Is nie heeltemal wat ek verwag het nie, maar as jy wil visvang is dit die plek om heen te gaan."
"Ongelukkig baie kommersieel - nie so rustig soos wat ek dit 25 jaar terug kan onthou nie, maar bly steeds 'n gunsteling."
"Various of beaches and a beautiful promenade. The lifestyle centre is versatile and there is a variety of restaurants."